Nessie Nessie is a small shop opposite a school keeping the hungry children and parents happy.

Oktober maand is ook Tjokkie Sentrum se jaarlikse geleentheid om fondse in te samel asook n heerlike oggend vir dames te...
02/10/2026

Oktober maand is ook Tjokkie Sentrum se jaarlikse geleentheid om fondse in te samel asook n heerlike oggend vir dames te hou... vanjaar wil ons graag fondse beskikbaar stel vir ouers vanuit ons gemeenskap wat nie mediesefonds het nie. Bespreek gerus en kom deel in die heerlike geleentheid. 30 Oktober om 10h.🪴🪴🪴🪴🪴

Ontmoet vir Sus en Daan... hulle wys vir ons hoe moet jy lyk in graad RR en R... Besoek ons gerus vir die items asook n ...
29/09/2026

Ontmoet vir Sus en Daan... hulle wys vir ons hoe moet jy lyk in graad RR en R...
Besoek ons gerus vir die items asook n rooi sportsak...
Tjokkieshop in Universitas

Hou vir Boet en Saartjie dop om seker te maak jy weet hoe ons skoolklere lyk asook vir nuwe ouers om te weet wat om te k...
28/09/2026

Hou vir Boet en Saartjie dop om seker te maak jy weet hoe ons skoolklere lyk asook vir nuwe ouers om te weet wat om te koop vir jou kind vir 2027...
Tjokkieshop spesiaal vir al die Tjokkers en hul ouers

Ons is more oop...Kom kry wat jy benodig...
28/09/2026

Ons is more oop...
Kom kry wat jy benodig...

Happy heritageGeniet van waar jy vandaan kom... wees trots op wie voor jou die dinge laat gebeur het...
24/09/2026

Happy heritage
Geniet van waar jy vandaan kom... wees trots op wie voor jou die dinge laat gebeur het...

Om die titel as die TANNIE van die skool se klerebank te hê  is nie n te bad titel nie.Nooit kon ek uitfigure wat wil ek...
23/09/2026

Om die titel as die TANNIE van die skool se klerebank te hê is nie n te bad titel nie.
Nooit kon ek uitfigure wat wil ek nou eintlik wees of wat ek wil word as ek GROOT is nie bv polisievrou/dokter/prokureur/akteur ens... en hier op amper 40 jarige ouderdom na baie jare se baie goed aanpak en doen... weet ek nou, wys die Here my waar Hy my wil neersit en gebruik...
Sonder te veel vrae oor presies wat ons hier moet doen weet ons dat ons bydrae op die aarde nie net vir onsself is nie maar vir die grootter prent, vir die mamma wat die pot net net aan die kook hou, die pa wat twee kinders self grootmaak, die ouma wat haar pensioengeld gebruik om n kleinkind deur skool te kry, n nuwe kind wat van n nuwe plek kom en nuut by ons opdaag... so baie gevalle en stories... so baie om voor dankie te sê... mag die Tjokkie Sentrum en als wat loop saam met dit nog lank sy onbaatsigtige deel doen en as dit net die lewe n bietjie makliker kan maak vir ander sal dit GREAT wees... x tjokkieshop liefde

22/09/2026

Mooi herinneringe

Tjokkieshop

Puleng... Jys goud werdEn beteken so baie vir die Tjokkieshop...Jy doen so baie vir ons kinders hier...Baie dankie dat j...
22/09/2026

Puleng...
Jys goud werd
En beteken so baie vir die Tjokkieshop...
Jy doen so baie vir ons kinders hier...
Baie dankie dat jy so mooi inpas, help, kos gee en omgee... almal wat by ons kom Ken jou op die naam... so baie dankie... jy is die as van ons shop en ons is so dankbaar vir jou...
Lekker vakansie hou

Nog oop vandag en moreDan weer tydens die skoolvakansie
21/09/2026

Nog oop vandag en more
Dan weer tydens die skoolvakansie

Address

Louis Bokstreet
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:15 - 16:00
Tuesday 07:15 - 16:00
Wednesday 07:15 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:15 - 14:00

Telephone

+27785011495

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nessie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Nessie:

Shortcuts

Share

Category