Jim Fouche Class of 1974

Jim Fouche Class of 1974 A tribute to my school mates.

GESOEK. Sien jy jou naam op die lys of ken jy een van hulle? Jou klasmaats wil kontak maak. Ons hou reunie in 2024!
06/06/2022

GESOEK. Sien jy jou naam op die lys of ken jy een van hulle? Jou klasmaats wil kontak maak. Ons hou reunie in 2024!

Die 1974 Matrieks se laaste reunie in 1984. Dit was in die SNORRE TYDPERK. Hier, nog Jonk en jukerig. Nou maak hulle reg...
01/05/2022

Die 1974 Matrieks se laaste reunie in 1984. Dit was in die SNORRE TYDPERK. Hier, nog Jonk en jukerig. Nou maak hulle reg vir 'n grote in 2024.

DAARDIE ONBESKRYFLIKE GEVOEL ! as jy uitvind, JY HET MATRIEK GESLAAG. Retha Fick en Sonja Pretorius regs is van die 1974...
01/05/2022

DAARDIE ONBESKRYFLIKE GEVOEL ! as jy uitvind, JY HET MATRIEK GESLAAG. Retha Fick en Sonja Pretorius regs is van die 1974 MATRIEKS van Hoërskool Jim Fouché.

Enige hulp om nog 1974 matrieks op te spoor sal BAIE WAARDEER word !
01/05/2022

Enige hulp om nog 1974 matrieks op te spoor sal BAIE WAARDEER word !

Wau ! Kan julle die sesling nog onthou - gebore 11 Januarie 1974.
01/05/2022

Wau ! Kan julle die sesling nog onthou - gebore 11 Januarie 1974.

Operette 1974 in die skoolsaal "FREULE MARIKE". Wie kan dit nog onthou ?
01/05/2022

Operette 1974 in die skoolsaal "FREULE MARIKE". Wie kan dit nog onthou ?

Ja ! nê !
20/04/2022

Ja ! nê !

Klink baie bekend 😂
20/04/2022

Klink baie bekend 😂

18/04/2022
03/04/2022

⚰️ MATRIEKS NIE MEER MET ONS NIE
(Maar in ons gedagtes maak ons plek vir hulle)

🟢 Christa Brown
🟢 Antoinette Fourie (Weideman)
🟢 Hendrik Grundling
🟢 Hennie Loots
🟢 Johan Noordman
🟢 Jannie Olivier
🟢 Wimpie Roux
🟢 Hennie Smith
🟢 Frikkie van der Berg

28/09/2021

Wie het fotos van die skool, onderwysers, leerlinge wat julle wil deel?

Address

Wilgehof
Bloemfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jim Fouche Class of 1974 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share