24/01/2013
Mammas onthiou van Vrydag 1 februarie se MORS JORS daggie by die skool! R30 per kind, bring net swemklere, handoek, ekstra stel klere, hoed en sonbrandmiddel (babas moet eie doeke en formule melk bring) Die res voorsien ons! Dit gaan n lekker pret dag wees waar die kleuters en babas lekker vuil gaan word en net n kind wees daggie gaan he.... Water, verf, sand, lekkernye.... n heeldag speeldag! :) RSVP voor 28 Januarie! 0844059115 , [email protected] of inbox my.... HOOP OM SOMMER AL DIE BLOEM MAMMAS< BABAS EN KLEUTERS HIER TE SIEN!!!