Jana Stoltz Sangskool

Jana Stoltz Sangskool The Jana Stoltz singing school was established in Bloemfontein in 2006. For more info on our vocal coaching contact 072 7311 292

Share asb my advertensie. Baie dankie.
28/08/2026

Share asb my advertensie. Baie dankie.

Share asb...Nog 2 weke om jou plekkie te verseker! Kontak my gerus!
31/10/2023

Share asb...Nog 2 weke om jou plekkie te verseker! Kontak my gerus!

Share asb! Super opgewonde!!!!
03/10/2023

Share asb! Super opgewonde!!!!

Oudisies begin weer voogende week 9 Januarie 2023! Skakel my gerus by 0727311292.
05/01/2023

Oudisies begin weer voogende week 9 Januarie 2023! Skakel my gerus by 0727311292.

29-10-2022. Dankbaarheid vir hierdie aand. Dit was wonderlik en so n groot voorreg om die verhoog te deel met soveel spe...
01/11/2022

29-10-2022. Dankbaarheid vir hierdie aand. Dit was wonderlik en so n groot voorreg om die verhoog te deel met soveel spesiale kinders en volwassenes,soliste en musikante! Soli Deo Gloria! Aan God al die eer! Tjokkie Grondslagfase Koor… dankie dat julle liefiekinders die aand saam met ons gedeel het… Dit was baie spesiaal.

Nog 1 dag om jou kaartjie te kry ! So opgewonde! Dankie aan almal se harde werk en ook die Junior Grondslagfase koormaat...
28/10/2022

Nog 1 dag om jou kaartjie te kry ! So opgewonde! Dankie aan almal se harde werk en ook die Junior Grondslagfase koormaats v Tjokkies wat die aand met ons gaan deel! So trots op almal! Kan nie wag!

17/10/2022

Nou begin die harde,maar lekker tyd!Opnames hierdie week!!! 29ste : Showtime!!! Onthou om jou kaartjie te koop. Skakel my by 0727311292

SHOWTIME!!  Die Jana Stoltz Sangskool is terug met ‘n nuwe vertoning! Kom geniet ‘n aand van pragtige stemme en die mooi...
12/09/2022

SHOWTIME!! Die Jana Stoltz Sangskool is terug met ‘n nuwe vertoning! Kom geniet ‘n aand van pragtige stemme en die mooiste musiek!!

Vandag is ek so dankbaar...Dankbaar om weer my sangskool te kan hê... Die Vader ken my hart en weet ek is op my gelukkigste as ek kan sing en dans...en dit saam met kinders en volwassenes wat my liefde deel!So trots op elke student wat deel is van hierdie jaar se konsert..Share asb. en kom ondersteun ons,want "local" is lekker!!!!

Vandag is ek so dankbaar...Dankbaar om  weer my sangskool te kan hê... Die Vader ken my hart en weet ek is op my gelukki...
12/09/2022

Vandag is ek so dankbaar...Dankbaar om weer my sangskool te kan hê... Die Vader ken my hart en weet ek is op my gelukkigste as ek kan sing en dans...en dit saam met kinders en volwassenes wat my liefde deel!So trots op elke student wat deel is van hierdie jaar se konsert..Share asb. en kom ondersteun ons,want "local" is lekker!!!!

Address

Bloemfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jana Stoltz Sangskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Jana Stoltz Sangskool:

Shortcuts

Share

Category