01/07/2026
π Klink hierdie enigsins bekend?
Jou kind sit ure voor die boeke... maar kan niks die volgende dag onthou nie.
Hulle lees 'n stuk uit die handboek en kan nie onthou wat hulle nou net gelees het nie.
Toets en eksamens kom, en al daai ure wat aan leer gespandeer is, reflekteer glad nie op die rapport nie.
Dit is nie weens 'n gebrek aan harde werk nie.
Dis 'n eerder weens 'n gebrek van nie weet HOE om te leer nie.
En net so "by the way" leer is nie opsommings maak nie!
β¨ Kom leer jou kind (Gr 4-7) hoe om werklik slim te studeer by ons LeerSlim werkswinkel in Bloemfontein.
Hulle gaan leer om:
π§ Beter te luister en fokus in die klas
π§ Geheuetegnieke te gebruik wat werk
βοΈ Slim aantekeninge te maak met sleutelwoorde
π Te lees met begrip, nie net woorde nie
π Inligting op te som sodat dit maklik onthou kan word.
π
17 Julie | π 8:00 β 15:00
π° Slegs R1500 (Ouer & kind, Werksboek, template en ligte middagete ingesluit)
Beperkte spasie beskikbaar.
Bespreek nou:
π Marlize 082 905 4525
π Karin 082 570 6024
'n Kind wat weet hΓ³Γ© om te leer, hoef nooit weer te twyfel of hulle slim genoeg is nie. π