Duimpie preprimêr

Duimpie preprimêr Ons verwelkom kleuters vanaf 3-6 jarige ouderdom in ons ruim, goed toegeruste klaskamers. As of 2026 we are adding our first English grade R class.

Do you have any questions? Please contact us at [email protected] or come and visit our school anytime! Ons beskik oor vier ruim klaskamers met 'n groot speelterrein. Kleuters vanaf 3 jarige ouderdom is welkom. Duimpie het ook twee graad R klasse. Onderwyseresse is professioneel opgelei met assistent personeel. Duimpie open om 07:00 met middagsorg tot 17:00. AANSOEKE VIR 2022/2023 is OOP
Omdat ons, onsself in die huidige situasie bevind en papier inskrywings wil verminder kan u voortaan óók elektronies aansoek doen! Alle dokumentasie wat nodig is, vir u inskrywing, word ook elektronies opgelaai. Let dat slegs volledige aansoeke oorweeg sal word. Hier volg die skakel. https://forms.gle/kmqCKWVePTyuf64t9

Vir enige navrae kan u ‘n epos stuur na:

[email protected]

Wat doen kleuterskool juffrouens die dag ná die konsert op die laaste dag van die kwartaal?….
23/09/2026

Wat doen kleuterskool juffrouens die dag ná die konsert op die laaste dag van die kwartaal?….

Dit was ons ERFENISDAG KONSERT! Baie dankie vir u teenwoordigheid. Ons is só trots op elke klein lyfie wat op die GROOT ...
22/09/2026

Dit was ons ERFENISDAG KONSERT! Baie dankie vir u teenwoordigheid. Ons is só trots op elke klein lyfie wat op die GROOT verhoog was vandag!

We had our HERITAGE DAY CONCERT today! Thank you for being with us on this special day. We are só proud of every little one that stood on that BIG stage today!

Special delivery on it’s way! Tuesday, 8:30 at Laerskool Bloemfontein! Don’t miss it!
17/09/2026

Special delivery on it’s way! Tuesday, 8:30 at Laerskool Bloemfontein!

Don’t miss it!

16/09/2026

As maats mekaar konsertbewegings leer in buitespeeltyd ❤️

Mommies in the making! 😍
16/09/2026

Mommies in the making! 😍

16/09/2026

MEDIKASIE-MITES: WAT IS WAARHEID?

Ons hoor so gereeld vrae soos:

“Hoekom is soveel kinders deesdae op medikasie?”
“As kinders so vroeg al medikasie gebruik, hoe sal dit eindig wanneer hulle groot is?”
“Gaan medikasie my kind se persoonlikheid verander of hulle soos ’n ‘zombie’ laat voel?”
“Is dit verslawend?”

Ouers hoor stories van ander, lees soveel opinies en word soms oorweldig deur teenstrydige inligting.

Dit kan maklik veroorsaak dat ouers bang raak vir medikasie, selfs wanneer ’n goed opgeleide spesialis dit as deel van ’n kind se behandeling voorstel.

Maar wat is mites en wat is waarheid?

Wanneer is medikasie werklik nodig? Wanneer is dit nie nodig nie? Wat kan ouers realisties verwag?

Kom leer saam met ons en hê ’n oop, eerlike gesprek oor psigiatriese medikasie by kinders en tieners.

Hou op wonder. Hou op vrees. Kom vra jou vrae.

Kennis bring begrip — en begrip help ons om beter besluite vir ons kinders te neem.

📍 Natasja Rowe-Rowe Therapy
📞 066 221 9979 (Call or WhatsApp)
📧 [email protected]
🌍 www.natasjarowe.co.za

15/09/2026
Ons is baie trots op ons graad R seuns. Hulle neem deel aan PreBoks Sports academy Bloemfontein Cup by Tjokkies! Well do...
12/09/2026

Ons is baie trots op ons graad R seuns. Hulle neem deel aan PreBoks Sports academy Bloemfontein Cup by Tjokkies!

Well done to our boys and our coaches Eloise Ackerman and Ashley Schoeman💪🏻🏉

Address

Lormarins Street, Bayswater
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Duimpie preprimêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Duimpie preprimêr:

Share

Category