Dienkie Dino Dagsorg

Dienkie Dino Dagsorg Dienkie Dino Dagsorg open Januarie 2018
Kontak my gerus vir meer inligting.

02/12/2020
18/11/2020

Baie welkom aan al die Sporti Kidz kleuters!!
So opgewonde om Januarie te begin.
Slegs 4 plekkies nog beskikbaar.
Opskud as jy deel wil word van n ongelooflike lekker kleuter program.

Sportikidz Kleuterskool 0616647924
05/11/2020

Sportikidz Kleuterskool
0616647924

Unieke Kleuterskool wat FOKUS op SPORTontwikkeling en uitstekende akademiese aktiwiteite aanbied wat jou kleuter gaan la...
14/09/2020

Unieke Kleuterskool wat FOKUS op SPORTontwikkeling en uitstekende akademiese aktiwiteite aanbied wat jou kleuter gaan laat UITSTAAN!!!
AANSOEKE nou OOP.

Wonder jy steeds wat om met jou kleuter te maak op die dae wanneer hulle NIE skooltoe/kleuterskool toe gaan NIE??Ouderdo...
04/08/2020

Wonder jy steeds wat om met jou kleuter te maak op die dae wanneer hulle NIE skooltoe/kleuterskool toe gaan NIE??

Ouderdom 5 tot GrR doen ek hulle huiswerk, en 3tot4jaar bied ek ń lekker speel-speel leer program aan waaroor hulle MAL gaan wees!!!

Plekkies is beperk(klein groepies)om STRENG by Covid maatreëls te kan hou.
Skakel ivm meer navrae

Jayden die Bakkertjie!!
16/02/2020

Jayden die Bakkertjie!!

Address

Fichardtpark
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 16:30

Telephone

+27616647924

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dienkie Dino Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category