29/05/2024
Nooit te klein om te leer nie👶🏻
Kleuter Wéreld BFN
29/05/2024
Nooit te klein om te leer nie👶🏻
29/05/2024
05/04/2024
Emosies😃
05/04/2024
Fyn motories😇
05/04/2024
Kleuter Wêreld Bloemfontein
Waar jou kind net die beste kry!
91 Dan Pienaar rylaan. 💜
Ons is 'n klein groepie wat een tot een aandag gee.🪄🎨🖌️🖍️🎹
Daaglikse aktiwiteite en stimulasie word gegee.
Ons fokus op mylpale en ontwikkeling.👶🏼🧑👧
Tye 06h30 tot 17h30. ⏱️
Ons is skool Vakansies oop.
Ons het 'n open door policy🚪
Ouderdom 6 weke tot 5 jaar.
Skakel 0766521461
By Kleuter Wêreld wil ons net die beste uit elke kind bring en elke kind ontwikkel tot hul volle potentiaal👨🏼🎓👩🎓
| Monday | 06:30 - 17:30 |
| Tuesday | 06:30 - 17:30 |
| Wednesday | 06:30 - 17:30 |
| Thursday | 06:30 - 17:30 |
| Friday | 06:30 - 17:30 |