Willem Postma Preprimêr

Willem Postma Preprimêr

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Willem Postma Preprimêr, School, Generaal Hertzogstraat 100, Bloemfontein.

12/04/2026
08/04/2026

Wat gebeur as kleuters in 'n ateljee instap? Groot pret EN 'n belangrike datum - spits jou ore! 🙋‍♀️

29/03/2026

OPEDAG. Vrydag 10 APRIL

29/03/2026

Kom maak 'n draai by ons Opedag op Vrydag, 10 APRIL vanaf 14h00 tot 18h00.

04/03/2026

Waarom Willem Postma Preprimêr? Kom kyk self!

03/03/2026

Waarom luister jou klein kindjie nie vir jou nie? Hoekom werk een manier van dissiplinering nie vir al jou kinders nie?
Kom gesels saam oor dissipline-kopkrappers...

Net 3 uit 10 leerlinge in grondslagfase se leesvermoëns haal die p**l | Netwerk24 26/02/2026

Ouditief voor visueel! Nie genoeg tyd word in voorskoolse fase spandeer om die kinders leesgereed te kry nie. Kinders moet eers klanke met hulle sintuie kan beleef voor hulle dit kan hoor en uitken. Baie ure se spel is nodig voordat die lyfie balans, latetaliteit, dominansie en middellynkruising kan verstaan en eers dan verstaan kinders rigting. Rigtingsin, ouditiewe herkenning en visuele uitkenningsvermoë is maar net van die goed wat 'n sesjarige kindjie onder die knie moet hê om te kan begin lees.
Om nie eers te praat van spraak nie! Hoe kan 'n kind ooit 'n klankie verstaan as hulle dit nie kan sê nie? Voer gesprekke met julle klein kindertjies. Laat hulle gesels - dis al manier om te oefen...en as 'n bonus voel jou kindjie dat hy of sy raakgesien word. En 'n kind wat geliefd voel ontwikkel en leer optimaal!

Net 3 uit 10 leerlinge in grondslagfase se leesvermoëns haal die p**l | Netwerk24 Net drie uit 10 leerlinge in gr. 1 tot gr. 3 se leesvermoëns voldoen aan die vereiste peil, en tot 25% van gr. 3-leerlinge in sekere taalgroepe kan nie ’n enkele woord lees nie.

Photos from IK Edu-Child Therapy's post 26/02/2026

Wat 'n heerlike middag saam met kollegas. Dankie vir ons dinamiese sprekers asook vir al die juffrouens wat 'n tydjie afgeknyp het in hulle besige week om die praatjie by te woon. My skoolbattery is herlaai en ek glo almal wat daar was is ook versterk vir die res van die kwartaal.

Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Generaal Hertzogstraat 100
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:15 - 17:15
Tuesday 07:15 - 17:15
Wednesday 07:15 - 17:15
Thursday 07:15 - 17:15
Friday 07:15 - 17:15