FEDSAS

FEDSAS

Share

Die stem van skoolgemeenskappe / The voice of school communities

FEDSAS is the national representative organisation for governing bodies, which informs, organises, mobilises and develops its members to achieve and uphold the highest recognised international educational standards. FEDSAS is die nasionale verteenwoordigende organisasie van beheerliggame wat sy lede inlig, organiseer, mobiliseer en toerus om die hoogste internasionaal erkende onderwysstandaarde in openbare skole te handhaaf en uit te bou.

14/08/2026

Of jy nou skryf, lees, lag, praat of leer... doen dit in die taal van jou hart! Afrikaanse Taaldag word vandag, op 14 Augustus, gevier.

Photos from FEDSAS's post 14/08/2026

๐— ๐—ผ๐—ฟ๐—ฒ ๐—น๐—ฒ๐—ด๐—ฎ๐—น ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฝ๐˜€ ๐—ฐ๐—ผ๐˜‚๐—น๐—ฑ ๐—ฐ๐—ผ๐—บ๐—ฒ ๐—ผ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ก๐—ผ๐—ฟ๐˜๐—ต-๐—ช๐—ฒ๐˜€๐˜ ๐—˜๐—ฑ๐˜‚๐—ฐ๐—ฎ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป ๐——๐—ฒ๐—ฝ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—บ๐—ฒ๐—ป๐˜โ€™๐˜€ ๐—ฐ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—บ๐—ฝ๐˜ ๐—ผ๐—ณ ๐—ฆ๐˜„๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ฟ๐˜‚๐—ด๐—ด๐—ฒ๐—ป๐˜€ ๐—ฐ๐—ผ๐˜‚๐—ฟ๐˜ ๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ

FEDSAS will proceed with an application for contempt of court if the North-West Education Department does not comply in full with an urgent interim court order. The school governing body organisation has sent a letter of demand to the provincial education department in this regard.

The court order followed an urgent court application over the unlawful placement of 78 additional learners at Swartruggens Gekombineerde Skool just days before the start of the school year. The court granted temporary protection against a decision by the Head of Education in Nort-West to amend the language and admission policies of the school. The provincial education department was also ordered to comply with the instructions as a matter of urgency.

โ€œEducation is clearly not a priority for this education department. Since the ruling four months ago, the department has not met a single deadline. Very little effort has been made to adhere to explicit instructions,โ€ says Dr Jaco Deacon, CEO of FEDSAS. The organisation is supporting the Swartruggens SGB in the court application.

READ MORE HERE:
https://www.fedsas.org.za/Media/Article/fedsas-more-legal-steps-could-come-over-north-west-education-department-s-contempt-of-swartruggens-court-order-202608141203

Photos from FEDSAS's post 14/08/2026

๐—™๐—˜๐——๐—ฆ๐—”๐—ฆ: ๐—กรณ๐—ด ๐—ฟ๐—ฒ๐—ด๐˜€๐—ผ๐—ฝ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ธ๐—ผ๐—บ ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ ๐—ก๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ๐˜„๐—ฒ๐˜€-๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜„๐˜†๐˜€๐—ฑ๐—ฒ๐—ฝ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—บ๐—ฒ๐—ป๐˜ ๐˜€๐—ฒ ๐—บ๐—ถ๐—ป๐—ฎ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฆ๐˜„๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ฟ๐˜‚๐—ด๐—ด๐—ฒ๐—ป๐˜€-๐—ต๐—ผ๐—ณ๐—ฏ๐—ฒ๐˜ƒ๐—ฒ๐—น

Indien die Noordwes-onderwysdepartement nie voldoen het aan die bepalings van โ€™n dringende tussentydse hofinterdik in die Swartruggens-saak nie, sal die skoolbeheerliggaamorganisasie FEDSAS voortgaan met โ€™n aansoek om minagting van die hof. FEDSAS het reeds โ€™n formele aanmaning hieroor aan die provinsiale onderwysdepartement gestuur.

Die hofbevel het gevolg nรก โ€™n hofaansoek oor die onregmatige plasing van 78 bykomende leerders by Swartruggens Gekombineerde Skool kort voor die begin van die skooljaar. Die uitspraak bied tussentydse beskerming teen die Noordwes-onderwyshoof se besluit om die taal- en toelatingsbeleid van die skool te wysig en verplig ook die provinsiale onderwysdepartement om dringend op te tree.

โ€œDis duidelik dat onderwys nie โ€™n prioriteit vir hierdie onderwysdepartement is nie. Sedert die hofbevel vier maande gelede uitgereik is, het die departement nog nie een enkele sperdatum gehaal nie. Daar is feitlik geen pogings aangewend om aan uitdruklike opdragte gehoor te gee nie,โ€ sรช dr. Jaco Deacon, uitvoerende hoof van FEDSAS, wat die skoolbeheerliggaam in die hofsaak ondersteun.

LEES DIE VOLLEDIGE VERKLARING HIER:
https://www.fedsas.org.za/Media/Article/fedsas-more-legal-steps-could-come-over-north-west-education-department-s-contempt-of-swartruggens-court-order-202608141203

13/08/2026

๐Ÿ†โœจ SKOLE KI-uitdaagtrofee! โœจ๐Ÿ†

FEDSAS, in samewerking met ontbytSAKE, moedig leerders aan om praktiese, kreatiewe en verantwoordelike gebruik van kunsmatige intelligense te ondersoek en te demonstreer.

๐Ÿ‘‰๐Ÿผ WIE kan inskryf?
Leerders kan projekte indien wat verband hou met onder andere:
- AI en tegnologie
- kodering
- robotika
- besigheidstoepassings
- onderwys en leerondersteuning
- kreatiewe digitale oplossings
- gemeenskapsimpak
- landbou of omgewingsoplossings
- skooladministrasie of skoolverbeteringsprojekte

๐Ÿ‘‰๐Ÿผ Elke inskrywing moet die volgende bevat:
- Projeknaam
- Skoolnaam
- Leerder se naam en graad
- Kort beskrywing van die probleem wat die projek oplos EN hoe AI in die projek gebruik word
- Wat die leerder self ontwikkel, ontwerp, gebou of gekonfigureer het
- Skermgrepe, โ€™n kort demonstrasievideo of werkende skakel, waar beskikbaar
- Kort verduideliking van die moontlike impak van die projek
- Verklaring dat die projek self ontwikkel is
- Bevestiging deur โ€™n onderwyser of skoolverteenwoordiger

๐Ÿ“ฉ [email protected]

โ€ผ๏ธ Sluitingsdatum: Maandag, 24 Augustus 2026.

๐Ÿ‘€ Aankondiging van FINALISTE: Saterdag, 29 Augustus 2026

๐Ÿ† Oorhandiging van TOEKENNING: Donderdag, 10 September 2026

13/08/2026

Hoe werk die aanlyn-aansoekproses in Gauteng en wat is die impak daarvan op ouers?

Die toelatingsproses by skole in Gauteng het op 5 Augustus geopen. Maar hoe werk die aanlyn-aansoekproses, waarna moet ouers oplet en watter impak het die proses op gesinne?

Pienaar Lochner gesels vanaand met Deon Lerm, Provinsiale Bestuurder van FEDSAS in Gauteng, oor die toelatingsproses, die uitdagings wat ouers mag ervaar en wat ouers te doen staan om hul kinders se aansoeke so vlot moontlik te laat verloop.

Skakel vanaand om 20:15 in op Skuins Voor Pouse, in samewerking met FEDSAS, die Instituut vir Christelike Onderwys en Pretoria FM.

13/08/2026

FEDSAS CEO Dr Jaco Deacon says fraudulent or misleading address information is becoming an increasing challenge for schools across South Africa. In some cases, parents have gone as far as submitting doctored utility bills and fabricated lease agreements to claim residence within a schoolโ€™s feeder zone.

When demand exceeds available places, this kind of dishonesty can mean that learners who genuinely live in the area lose out.

School admissions must be fair, transparent and grounded in the law. Parents who believe an admission decision is unfair should use the proper legal channels rather than attempting to manipulate the system.

Read the full article: https://www.jacarandafm.com/shows/breakfast/parents-commit-address-fraud-get-kids-preferred-school/

12/08/2026

Die Swartruggens-uitspraak beklemtoon โ€™n belangrike beginsel in openbare skoolbeheer: staatsgesag moet altyd met regmatigheid, behoorlike proses en verantwoordbaarheid gepaard gaan.

Soos Dr. Juanรฉ van der Merwe-Mocke uitwys, gaan dit uiteindelik nie bloot oor โ€™n dispuut tussen โ€™n skool en โ€™n departement nie, maar oor die skep van onderwysomgewings waarin die beste belange van alle leerders beskerm word.

Lees die volledige artikel 'Swartruggens-uitspraak: โ€™n duidelike standpunt teen eensydige staatsoptrede in skooltoelatings- en taalaangeleenthede' in die jongste uitgawe van RANDsake: https://publuu.com/flip-book/310533/2488017/page/30

Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


Posbus3, Fichardtpark. 9317
Bloemfontein
3196

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00