17/09/2026
🌱 SAAILAND VAKANSIEPROGRAM 🌱
Op soek na ’n veilige, prettige en sorgsame plek vir jou kleinding gedurende die vakansie? 🥰
By Saailand wag daar ’n heerlike vakansie vol:
✨ Speel en pret
🤝 Nuwe vriendskappe
🍎 Kos en drinkwater
⚽ Speelgoed & aktiwiteite
💚 ’n Veilige en vriendelike omgewing
👧🧒 Alle leerders vanaf 1 jaar tot Graad R is welkom!
💰 R95 per dag of R665 vir die hele vakansie
📅 Besprekings & betaling teen 14 September 2026
📞 Navrae: 051 522 5637
📧 [email protected]
❤️ Ons sien daarna uit om u kind by ons vakansiesorg te verwelkom!