Dr. Zebra Daycare

Dr. Zebra Daycare We are a daycare facility who cater for children 2 months up to 6 years. We also provide a after hou

25/11/2013

Dr. Zebra Daycare 12 Nettelton str Brandwag Bloemfontein.
Skakel asb vir Joey by 0722078405.Baie dankie.

05/06/2013

DR ZEBRA DAG EN NA URE SORG 12 NETTELTON STR BRANDWAG BLOEMFONTEIN.
KONTAK VIR JOEY GOUWS BY 072 2078 406,BAIE DANKIE!

12/11/2012

Goeie naand al di Fb vriende.Kan julle asb ons "page"
like? Baie dankie.

16/10/2012

Goeie more almal.Kan julle asb ons "page like"?Ons is 'n nuwe besigheid en sal alle hulp waardeer.Baie dankie lekker dag!

15/10/2012

Goeie middag aan almal.Mag jul 'n wonderlike week he!x

12/10/2012

Ons het 'n Dagsorg in Nettelton St no 12 Brandwag oopgemaak.Dit is so 1km van Mimosa Mall af.
Ons kyk na babas vanaf 2mde en kinders tot op 6jaar .
Ons het ook 'n na ure diens vir ouers wat wil uitgaan,kersinkopies doen ensv.Ons is ook elke skoolvakansie oop.
Ons tarief is R1000,00 per maand.Dit sluit 2 ete's in en 'n drie uur "snack"met 'n sappie.Kinders kry ook 2 keer per week 'n vrug.
Vrydae is ons spesiale bederf daggie....!
Ons bad ook die baba's en kinders op versoek, met geen ekstra kostes nie.
Kontak ons en kom besigtig ons plekkie u is baie welkom!(Asb op afspraak)
Kontak no Joey 072 207 8405
Unlike · · Share

Address

Bloemfontein
9301

Telephone

+27722078405

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr. Zebra Daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share