Steynerland Pre-Primêr

Steynerland Pre-Primêr Ons het ń Steynertjies klas vir 3-5 jarige maats en ook ń graad R klas vir 5-6 jariges.

12/09/2026

Ons het die kleuters 'n paar vrae gevra oor die naweek se wedstryd.
1) Wie gaan wen?
2) Wat gaan die telling wees?
Ons het baie interessante antwoord gekry 😁
Ons staan bankvas agter die Bokke 🏉🇿🇦

17/08/2026

Al is ons nog klein was dit so lekker om die skool se verjaarsdag te vier 🥳 Ons het arm gedruk en kruiwa gestoot 😁
'n Dag vol pret en plesier! 🤩

🌟 Beroepedag vir die gr.R maats👩‍⚕️👨‍🚒👩‍🏫’n Dag vol pret, leer en groot drome! Ons gr.R maatjies het verskillende beroep...
14/08/2026

🌟 Beroepedag vir die gr.R maats👩‍⚕️👨‍🚒👩‍🏫

’n Dag vol pret, leer en groot drome! Ons gr.R maatjies het verskillende beroepe ontdek en geleer dat hulle eendag enigiets kan word waaroor hulle droom. 🌈✨

Klein mensies met groot drome! 💛

24/07/2026

Dit is winter en koud 🥶 Ons gr. R maatjies het 'n sneeuman van klei gemaak ☃️

24/07/2026

Die eerste week van Kwartaal 3 🤩
Ons Steynerland maatjies het 'n winter boom gemaak. ❄️

21/06/2026

Gelukkige Vadersdag aan al ons Steynerland pappas! Dankie vir alles wat julle vir ons doen. 💙

19/06/2026

Ons gr.R maatjies het hierdie week oor hul smaak sintuig geleer. 😝
Ons het soet, suur, bitter en sout geproe!
Soet: suiker 🍬
Suur: suurlemoen 🍋
Bitter: olywe 🫒
Sout: soutkoekies 🧂

08/06/2026

'n Paar interessante antwoorde😁

03/06/2026

Vandag het ons Steynerland maatjies 'n spesiale besoeker gehad 😁 Almal wou 'n foto saam met hom neem 📸 Party 'n bietjie banger as ander 😉
Dankie Oom Sprinkaan dat jy kom kuier het 😊

29/05/2026

Pappa is die braai koning 🔥👑 Die Afrikaner maak so 🥳
Liedjiesfees 2026 🎶

Address

Hoërskool President Steyn, Piet Odendaal Weg, Bainsvlei
Bloemfontein
9338

Opening Hours

Monday 07:15 - 14:00
Tuesday 07:15 - 14:00
Wednesday 07:15 - 14:00
Thursday 07:15 - 14:00
Friday 07:15 - 14:00

Telephone

+27632066134

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Steynerland Pre-Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category