30/03/2015
Hou lekker partytjie vir die japsnoet wat 1 jaar oud geword het
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Japsnoetjies Dagsorg, Day Care, 3 Wewer Straat Fauna, Bloemfontein.
30/03/2015
Hou lekker partytjie vir die japsnoet wat 1 jaar oud geword het
Skool vakansie is weer om die draai, skakel gerus vir Elsa by 0784999671 om jou kind in veilige hande te plaas. Lekker speel, leer, inkleur,koekies bak ens! Enige ouderdom kinders welkom! Waarvoor wag jy.......
Vir enige navrae skakel Elsa by 0784999671