09/08/2026
Without a strong foundation, a child’s learning development can…
be delayed or become immature. Just like building the foundation of a house, the neural connections in a child need a strong foundation for:
🤔Regulating emotions
🤔Retaining facts and information
🤔Problem solving
🤔Executive function
🤔Impulse control
…and so much more! The first few years of a child’s life is when you give them as many opportunities as possible to build:
👶Sensory connections
👶Motor skills
👶Tactile exploration
👶Emotional grounding
All of these skills lead to better learning in the classroom when the child is ready. To learn more about what a child needs to establish a strong learning foundation, click the link here:
https://ilslearningcorner.com/2015-06-building-your-childs-brain-is-like-building-a-house-active-for-life/
08/08/2026
I love this idea of measuring success! 🩷💙💛
07/08/2026
Age-based admissions mask a deeper crisis: most children enter Grade 1 without the developmental foundations they need. Until South Africa invests in the birth-to-five years, the system will remain on unstable ground.
06/08/2026
Wanneer jou kind met ADHD gediagnoseer word, is daar baie uitdagings wat min van ons werklik verstaan. As ouer, het jy dalk al gehoor hoe jou kind die wêreld ervaar, maar besef ons werklik? OMS se (bekende!) toneelgroep se nuwe toneelstuk speel 11 Aug in Bloemfontein se Wynand Mouton Teater by ATKV Tienertoneel se Streeksfees - (S)ink
(S)ink is ’n eksperimentele, ekspressionistiese drama wat die uitdagings van anders d**k, anders leer en anders beleef ondersoek. Deur ’n gefragmenteerde struktuur, sterk simboliek en eerlike oomblikke van humor en hartseer, word die gehoor uitgenooi om die wêreld vanuit ’n unieke perspektief te ervaar. Die toneelstuk fokus nie net op die individu nie, maar ook op die mense rondom haar en die invloed wat hul woorde, verwagtinge en optrede het. (S)ink vra indringende vrae oor behoort, begrip en selfaanvaarding, en herinner ons daaraan dat elke mens se reis anders lyk – selfs wanneer dit van buite dieselfde voorkom.
As jou kind anders d**k, en anders leer- kom kyk (S)ink! Kom beleef saam! Ek gaan dit vir niks mis nie!
Kaartjieverkope: https://www.quicket.co.za/events/386292-atkv-tienertoneel-bloemfontein-streeksfees-en-atkv-sr/ #/
Klik op skakel.
Kies 11 Aug
Jou kaartjie gee jou toegang vir die hele dag se toneelstukke - (S)ink speel 19:40
Sien jou daar!
05/08/2026
Hierdie is sò in lyn met my hart! 🩷🍃🌸💚
28/07/2026
Gisteraand het ek die voorreg gehad om as gasspreker op te tree by Willem Postma Pre-Primêre skool. Ons het ouers bemagtig oor skoolgereedheid en die rol van breinontwikkeling vir skoolgereedheid. Dankie vir die wonderlike geleentheid!
Met die nuwe wetgewing rondom skooltoelating en skoolgereedheid is dit NOU die tyd om ouers van kleuters te bemagtig.
Indien jou kleuterskool ook van hierdie geleentheid gebruik wil maak, nooi ons! Ek kom kuier gerus. Stuur ‘n epos na [email protected]