Charlene's Babysitting and Au-Pair Services
I am offering a trustworthy, safe and caring Babysitting and Au-pair Service. I am fully qualified i
10/05/2018
5 things you need to know about weaning - Maternity and Infant It can be hard to know when is the right time to start weaning your baby off bottles and breastmilk and onto solid foods.
20/04/2018
08/04/2018
29/03/2018
Her Baby Died Minutes After She Put Her In A Car Seat, I Had No Idea This Was Possible | KJ 97 Every parent needs to know this!
28/03/2018
Alle ouers met kleuters moet hierdie post lees!
Te veel ouers d**k dis 'cute' as hulle kinders hulle met Hollywood attitude antwoord terwyl hulle nog so klein is. En te veel giggel oor klein kindertjies wat lelik praat, of is beïndruk met klein dogtertjies wat kwansuis 'sexy' aantrek of dans.
Kan ons, om Vaders Naam net wakker word!
Ons wil heeldag kla oor die tieners se gebrek aan dissipline, respek, kleredrag en oor hulle morele waardes....gmpf....die probleem is nie ongehoorsame kinders nie....die probleem is gehoorsame ouers!
Jy is NIE jou kind se maat nie - jy's sy/haar ouer. En als wat jy nie jou kind leer terwyl hulle klein is nie, sal die lewe eendag vir hulle leer. en glo my, die lewe is nie halfpad so genadig as wat ons as ouers is nie.
Dankie aan elke ouer wat soms bereid is om ongewild te wees, maar in die proses hulle kind met liefde dissiplineer. Dankie ook aan elke ouer wat soms materialistiese dingetjies van hulle kinders weerhou, sonder om ooit belangstelling en drukkies van hulle te weerhou.
Dankie dankie! Julle is die gesonde hoekstene van ons samelewing!
Like en share as jy saamstem....of like my page by Gretha Wiid as jy daaglikse stukkies inspirasie, wysheid en pitkos wil hê oor jou huwelik, ouerskap en geestelike lewe.
Mag jy 'n dag van minder bederf en meer liefde saam met jou kind hê.
xx G
24/03/2018
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
9301