Little Kingdom Speelgroep

Little Kingdom Speelgroep Waar prinses en prinsesse groot gemaak word.

12/09/2026

Kyk net die 20 maande oue Little Kingdom maatjie se fyn motoriese vaardighede 🌈

11/09/2026

Jy sien dalk “pom-poms” maar vir hulle is dit dinosouruseiers 🪺 🦕

09/09/2026

Dinosaurus ontdekking is pret🔍

07/09/2026

Kan julle raai wat ons tema van die week is?

🦕 🦖 🦕

04/09/2026

Wat ń lekker week by Little Kingdom ✨

Ons het vir die Fichardtpark Woonbuurt Assosiasie bedien met limonade 🍋 en cupcakes 🧁 om dankie te sê dat hulle ons omgewing skoon en veilig hou.

Dit was so spesiaal om te sien hoe ons maatjies die gemeenskap dien.

03/09/2026

Raising little City Changers.

Verlede week het ons geleer oor gemeenskap helpers, maar die week leer ons hoe om gemeenskap helpers te wees. Ons het gister plastiek bottels gaan herwin. Elke maatjie het ook ń muffin kry om vir iemand anders langs die pad te gee.

Die maatjies geniet dit om ń verskil te maak ✨

30/08/2026

By Little Kingdom hou ons baie van sensoriese aktiwiteite. Die week het ons gekleurde pasta gebruik om van gemeekskap helpers te leer.👩‍🚒 👮🏼 👩‍⚕️

Ons maatjies het ook blou boontjie sakke gebruik as “water” om die “vuur” te blus 🔥 ń lekker hand-oog koördinasie oefening.

Die is net paar van die aktiwiteite wat ons gedoen het laat wees.

Die volgende 2 weke is ons tema “Gemeenskap helpers”. Ons leer oor mense wat ons help in die gemeenskap help maar, ons l...
23/08/2026

Die volgende 2 weke is ons tema “Gemeenskap helpers”.

Ons leer oor mense wat ons help in die gemeenskap help maar, ons leer ook hoe om gemeenskaphelpers te wees ☀️.

19/08/2026

Wat het jy vanoggend by jou werk gedoen?😅

Ek was in 3 verskillende fantasie-spel wêrelde. In speletjie nom.1 was ons besig om die hoogste toring te bou 🏰 , in speletjie nom. 2 het ons ń tee-partykie 🫖 gehou en speletjie no.3 was ons besig om karretjies te ry 🚗 .

Ons mooie Little Kingdom hempies het gekom 💚💙
13/08/2026

Ons mooie Little Kingdom hempies het gekom 💚💙

Address

Robertson Street, Fichardpark
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Kingdom Speelgroep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share