E- Properties (eiendomme)

E- Properties (eiendomme)

Share

Clearing centre for property . I was a member of The Institute of Estate Agents of South Africa, In

21/08/2025

Dele van Bloemfontein sonder water weens 'n gebarste pyp

Groot dele van die suide van Bloemfontein is sonder water nadat die pyp wat water van die Welbedachtdam tot by die Brandkop-reservoir voer, gebars het. Pellissier en Fichardtpark, is grootliks sonder water. DA-wyksraadslid van dié woonbuurte, Paul Kotze, verduidelik aan Bloemnuus die wateronderbreking het gister gebeur, kort nadat onderhoudswerk aan die stelsel gedoen is. Inwoners het kennisgewings ontvang dat die onderhoudswerk 36 uur kan duur, maar omdat die reservoirs vol was, het daar geen onderbrekings tydens die geskeduleerde herstelwerk voorgekom nie. Hy sê toe die water weer begin vloei het, het die groot invoerpyp om ongeveer 14:00 naby Dewetsdorp gebars. Aangesien die reservoirs reeds leeg geloop het tydens die herstelperiode, het krane vinnig begin leeg loop. Kotze sê die beskadigde pyp is intussen oopgegrawe en die watervlak het gesak sodat die herstelwerk kan begin.

Die gebarste pyp word reggemaak. FOTO: Bloemnuus

14/08/2025

To Let: Bloemfontein
one bedroom cottage close to Grey/Eunice/Mimosa Mall. R4900 plus pre pd electr
and
large bachelor flat close to Rosepark Hospital. R4900 plus pre pd electr.
Please call Marthinus 084 577 3226

Send a message to learn more

11/08/2025

Send a message to learn more

23/07/2025

Te huur
Universitas : bachelors
asook by Schnehage Singel, Fichardt Park
kamers in huis
084 5773226

Send a message to learn more

11/06/2025

Get ready, rugby fans! 🇿🇦
The Springboks Rugby Fixtures 2025 are HERE! From epic home clashes to thrilling international tours, it's going to be a great year. Gear up to support our Boks every step of the way!

31/05/2025
How pet needs are reshaping South Africa’s real estate market - Property24 29/05/2025

How pet needs are reshaping South Africa’s real estate market - Property24 The demand for pet-friendly properties is no longer a niche preference but a significant factor influencing buying decisions. As nearly half of South African adults are pet owners, with approximately 78% owning dogs, the integration of pet considerations into property choices has become increasingly...

Gerief & Deursigtigheid Gekombineer 28/05/2025

Gerief & Deursigtigheid Gekombineer Koop Voorafbetaalde Krag Aanlyn deur Prepaid24 - die Elektrisiteitsdeskundiges met meer as 10 jaar ervaring | Geniet Betroubare Diens & Vinnige Produklewering.

20/05/2025

Rayno Nel skryf geskiedenis as wêreld se sterkste man 💪🏋🏼‍♂️🏆

Rayno Nel, voormalige Cheetahs-flank, het geskiedenis gemaak toe hy as die eerste Suid-Afrikaner ooit gekroon is as “World’s Strongest Man.” Die 30-jarige Nel het Sondag in Sacramento, Kalifornië, alle verwagtinge oortref toe hy die Skot Tom Stoltman – ‘n drievoudige kampioen – met ‘n halwe punt geklop het.

Die oudleerder van Hoërskool Duineveld en voormalige CUT-kaptein het teen 24 van die wêreld se sterkste atlete meegeding. Wat sy prestasie nóg merkwaardiger maak, is dat Nel eers in 2022 dié sport ernstig begin beoefen het.

“Ek het nooit gedink ek sou die titel wen nie,” het ‘n oorstelpte Nel gesê. “Om Suid-Afrika te verteenwoordig is reeds ‘n eer.”

02/05/2025
Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


16 Jacobs Street, Universitas
Bloemfontein
9300

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 11:00