Primêre Skool Sand du Plessis

Primêre Skool Sand du Plessis Handhaaf en Bou

Baie geluk met Tannie Rina se verjaarsdag! 🎉Mag Tannie ’n wonderlike dag hê, gevul met liefde, geluk en baie mooi oombli...
29/09/2026

Baie geluk met Tannie Rina se verjaarsdag! 🎉
Mag Tannie ’n wonderlike dag hê, gevul met liefde, geluk en baie mooi oomblikke. Dankie vir Tannie se vriendelikheid, hulp en die spesiale mens wat Tannie is. Ons waardeer Tannie baie! ❤️
Mag die nuwe lewensjaar vir Tannie net mooi dinge, goeie gesondheid en baie seëninge bring.

🇿🇦 Our heritage is our story. Our culture is our pride. Our future is our children. ❤️🇿🇦 Gelukkige Erfenisdag van Sannie...
24/09/2026

🇿🇦 Our heritage is our story. Our culture is our pride. Our future is our children. ❤️

🇿🇦 Gelukkige Erfenisdag van Sannies! 🇿🇦

🇿🇦 Ons erfenis is ons storie. Ons kultuur is ons trots. Ons toekoms is ons kinders. ❤️

🇿🇦 Happy Heritage Day from Sannies! 🇿🇦

24/09/2026
23/09/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag, Tannie Desire! 🥳🌸 Mag die nuwe jaar vir jou lewe net mooi dinge, baie liefde en eindelos...
23/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Tannie Desire! 🥳🌸 Mag die nuwe jaar vir jou lewe net mooi dinge, baie liefde en eindelose geluk bring. Geniet elke oomblik van jou spesiale dag!

🐄🐖🐑 Grade 1E2 | Farm Animals 🐓🐴Our Grade 1E2 learners enthusiastically presented their oral  about farm animals! 🗣️🌾They...
17/09/2026

🐄🐖🐑 Grade 1E2 | Farm Animals 🐓🐴

Our Grade 1E2 learners enthusiastically presented their oral about farm animals! 🗣️🌾

They proudly shared information about their favourite farm animals and showed us how confidently they can speak in front of the class. 👏😊

Baie geluk met jou verjaarsdag! Juf Ansu 🥳 Mag hierdie nuwe jaar van jou lewe vol verrassings, nuwe avonture, groot drom...
17/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag! Juf Ansu 🥳 Mag hierdie nuwe jaar van jou lewe vol verrassings, nuwe avonture, groot drome en sommer baie redes vir ’n glimlag wees. 💕 Geniet elke oomblik van jou dag.

🐞🦋 Graad 2 | My gunsteling insek 🐜🐝 / 🐞🦋 Grade 2 | My Favourite Insect 🐜🐝
16/09/2026

🐞🦋 Graad 2 | My gunsteling insek 🐜🐝 / 🐞🦋 Grade 2 | My Favourite Insect 🐜🐝

16/09/2026

⛳️ ’n Spesiale dankie aan ons borge!

Ons wil graag ons wonderlike borge van ons jaarlikse Sannies Gholfdag 2026 opreg bedank vir julle ondersteuning en bydraes.

Sonder julle ondersteuning sou hierdie dag nie moontlik gewees het nie. Ons waardeer elke borg, groot en klein, wat saam met ons help om hierdie dag ’n sukses te maak.

Baie dankie dat julle in Sannies glo en ons skool ondersteun! 💙

⛳️ A Special Thank You to Our Sponsors!

We would like to sincerely thank our wonderful sponsors of our annual Sannies Golf Day 2026 for your generous support and contributions.

Without your support, this day would not have been possible. We truly appreciate every sponsor, big and small, who helped us make this day a success.

Thank you for believing in Sannies and for supporting our school! 💙

Baie geluk met jou verjaarsdag! Mnr. Marco 🎉 Mag jy ’n wonderlike dag hê en ’n jaar vol geluk, sukses en mooi oomblikke.
15/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag! Mnr. Marco 🎉 Mag jy ’n wonderlike dag hê en ’n jaar vol geluk, sukses en mooi oomblikke.

Address

Fowlerstraat, Hospitaalpark
Bloemfontein
9301

Telephone

+27515225461

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Primêre Skool Sand du Plessis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Primêre Skool Sand du Plessis:

Shortcuts

Share

Category