Career Year
Career Year: Career Development and Personal Growth programme in Bloemfontein. Learn. Grow.Develop.
22/01/2024
Matriekpunte is uit.... en nou is jou punte dalk nie goed genoeg vir die rigting waaraan jy gedink het om te gaan swot nie.
O jinne en nou moet die punte eers verbeter....
OF.... ek is GLAD nie seker oor wat ek nou verder met my lewe en loopbaan wil doen nie.
Kom kuier vir ons! Gesels met ons.
18/01/2024
Maak seker oor jou beroepskeuses.
Career Year is uniek ontwikkel om jou op die regte pad te plaas.
Inligtingsessie 27 Jan 10h00 by FUTURESMART se sentrum The Towers Lhpark Bfn
Kontak Pieter Jordaan of Marie-Louise Smith
11/01/2024
Kom hoor gerus hoe die hele Career Year werk, op ons inligtingsdag op Saterdag, 27 Februarie.
Pieter Jordaan FUTURESMART ActionCoach Marie-Louise Smith Marie-Louise Smith
05/01/2024
Het jy vrae? Nie mooi seker nie? Bespreek dan NOU jou plek om al daardie vrae wat in jou kom maal te kom vra; om antwoorde te kry. Dalk is hierdie net die geleentheid waarvoor jy gewag het!
Pieter Jordaan ActionCoach Marie-Louise Smith Marie-Louise Smith FUTURESMART
05/01/2024
05/01/2024
Klaar met Matriek, maar nog nie mooi seker oor wat om nou volgende te doen nie?
Moenie verder tyd mors en die res van die jaar rondval of by die huis rondlê (... of leeglê...) nie. Kom gesels met ons!
Beste Futuresmart klient
Voorspoed vir elkeen in 2024.
Ek wil graag die inligting met julle deel.Indien U belangstel of weet van iemand wat by die program sal baat vind, kan U my direk kontak.
Matriekuitslae word 18 Jan 2024 verwag.Elke jaar ondervind ek dat baie leerlinge nie in hul gekose studierigtings plek kry nie.
Career Year is juis ontwikkel om aan die leerlinge die opsie te bied vir Persoonlike groei asook om verskillende werksmoontlikhede te ondersoek,en lewensvaardighede uit te brei.
Saam met Action Coach Bloemfontein(Entrepreneurs en Besigheid Coaching) sien ons uit om julle te verwelkom.
Volg Career Year,
https://www.facebook.com/careeryear op Facebook, en bly op hoogte wat ons beplan in 2024.
Futuresmart groete
31/12/2023
Have a GREAT last day of 2023 and let the adventure begin, as we step into 2024!
01/11/2023
So who are we?
Pieter Jordaan form FUTURESMART and Marie-Louise Smith from ActionCoach Marie-Louise Smith have identified a gap (pardon the pun😀) in the career- and gap year domain.
The dream is to equip young people, with tangible exposure and skills to all and different types of careers and possibilities, according to each school leaver's interests, aptitude, skills and values. The aim is for each delegate to gain exposure, skills and confidence, to be able to have a plan and to make a decision regarding a career path.
Contact us for more information.
31/10/2023
Not sure what career path to choose after Gr12?
A Career Direct assessment, is an important tool in the career planning process, to guide you and your young adult child and to give an indication as to what you should be exploring and focusing on, regarding a future career.
Speak to Marie-Louise Smith or Pieter Jordaan to find out more about how this tool fits into our Career Year for 2024.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
The Towers Langenhovenpark Bfn
Bloemfontein
9301
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 13:00 |