Kinderland - Skool vir Kleuters

Kinderland - Skool vir Kleuters Skool vir kleuters, 18 maande tot 5 jaar, met middagsorg

Corlia Fourie Riana Riddle Dankie vir julle harde werk en sagte harte elke dag!!Kinderland kan beslis nie sonder julle n...
05/10/2026

Corlia Fourie Riana Riddle
Dankie vir julle harde werk en sagte harte elke dag!!
Kinderland kan beslis nie sonder julle nie!!

๐Ÿ”ฅ๐ŸŒญ BRAAIDAG! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆโค๏ธKlein handjies, groot glimlagte en sommer baie lekker kuier! ๐Ÿ˜Ons het die Suid-Afrikaanse tradisie van ...
24/09/2026

๐Ÿ”ฅ๐ŸŒญ BRAAIDAG! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆโค๏ธ

Klein handjies, groot glimlagte en sommer baie lekker kuier! ๐Ÿ˜
Ons het die Suid-Afrikaanse tradisie van โ€™n lekker braai saam met ons maatjies gevier. ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ
Want โ€™n mens is nooit te klein vir โ€™n bietjie braai, lag en saamwees nie! โค๏ธ

24/09/2026
๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿ”ฌ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿ”ง๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿณ "As ek eendag groot is..." ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฎ๐Ÿผโ€โ™€๏ธ๐Ÿ‘ท๐Ÿผโ€โ™€๏ธโญKinderland hou konsert!โญ
19/09/2026

๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿ”ฌ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿ”ง๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿณ "As ek eendag groot is..." ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฎ๐Ÿผโ€โ™€๏ธ๐Ÿ‘ท๐Ÿผโ€โ™€๏ธ

โญKinderland hou konsert!โญ

๐ŸŒบ Kinderland hou Lente-piekniek! ๐ŸŒบ
01/09/2026

๐ŸŒบ Kinderland hou Lente-piekniek! ๐ŸŒบ

Baie geluk liefste juffrou Riana met jou verjaarsdag Dankie dat jy so goed vir ons kindertjies โค๏ธ
10/08/2026

Baie geluk liefste juffrou Riana met jou verjaarsdag
Dankie dat jy so goed vir ons kindertjies โค๏ธ

Verjaarsdag-maatjie!Baie geluk Jandro  #4
07/08/2026

Verjaarsdag-maatjie!
Baie geluk Jandro #4

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27836829000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kinderland - Skool vir Kleuters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kinderland - Skool vir Kleuters:

Shortcuts

Share

Category