Rix Middagstudie Sentrum

Rix Middagstudie Sentrum Huiswerk trix vir Tjokkies. Gekwalifiseerde onderwyser, met 30 jaar ondervinding. Juf Rieka is 'n gekwalifiseerde onderwyser, met 30 jaar ondervinding.

Onderwys is nie slegs ‘n beroep vir my nie, maar ‘n passie. In my middagstudie sentrum kan ek steeds waarde toevoeg vir elke kindjie. Ek het veral my nis gevind in Spesiale Onderwys

03/11/2025

Ons is baie opgewonde vir 2026!

03/11/2025

RIX MIDDAGSTUDIE SENTRUM.
BEPERKTE PLEKKIES VIR 2026

Beperkte plekkies - kry nou plek vir 2026.
03/11/2025

Beperkte plekkies - kry nou plek vir 2026.

21/10/2025

RIX MIDDAGSTUDIE doen dit weer!
4 Opgeleide juffrouens is deel v my span

04/12/2024

Ons weet Rix MS se leerders se rapporte gaan DIE BESTE WEES VAN ALMAL!

18/11/2024

2024 was weereens ń baie lekker en voorspoedige jaar!!

07/11/2024
07/11/2024

Cobus, een van ons leerders van RIX Middagstudie is Die Hoofleier vir 2025!

Vir hoër grade werk ons ook studieroosters uit
05/11/2024

Vir hoër grade werk ons ook studieroosters uit

Graad 3 oefen verkleinwoorde.
05/11/2024

Graad 3 oefen verkleinwoorde.

Address

8 Von Bonde Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

13:00 - 17:30

Telephone

+27833003055

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rix Middagstudie Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Rix Middagstudie Sentrum:

Shortcuts

Share