Harteliefie Kleuterskool

Harteliefie Kleuterskool Harteliefie is 'n privaat geregistreerde kleuterskool in Dan Pienaar vir kleuters vanaf 2 jaar - Grr

12/08/2026

“Pottekas” 😂(poppekas)
Waar stories lewe kry, poppies praat, laggies weerklink en klein verbeeldings groot drome droom. Elke vertoning is propvol pret, avontuur, musiek en waardevolle lesse wat klein hartjies laat glimlag. # Schink Stories # Udo Uil!!!

03/08/2026

Party dae herinner klein stemmetjie ons presies hoekom ons doen wat ons doen…..”Ek wil nou Harteliefie toe!” Welkom klein Harteliefie!!!

Dankie Jesus vir ‘n nuwe Kwartaal!! Seën asb elke maatjie en gesin in oorvloed!
21/07/2026

Dankie Jesus vir ‘n nuwe Kwartaal!! Seën asb elke maatjie en gesin in oorvloed!

Speel lekker saam!!!
15/07/2026

Speel lekker saam!!!

Dis NAWEEK!! Wat van ‘n “Movie-night”?
10/07/2026

Dis NAWEEK!! Wat van ‘n “Movie-night”?

Hoop julle het baie pret!!!
07/07/2026

Hoop julle het baie pret!!!

Vakansiepret!!! Kom ons kyk wie bak koekies!! Stuur vir ons foto’s!!! Heerlike resep!
01/07/2026

Vakansiepret!!! Kom ons kyk wie bak koekies!! Stuur vir ons foto’s!!!
Heerlike resep!

24/06/2026

Groot rooi ligte en baie groot glimlagte! 🚒

Lekker as die “Brandwaaiers” BRANDWEER kom kuier soos een van die maatjies dit sê!!
23/06/2026

Lekker as die “Brandwaaiers” BRANDWEER kom kuier soos een van die maatjies dit sê!!

Pappas-Bederfdag! Pappas was hope pret!!!
21/06/2026

Pappas-Bederfdag! Pappas was hope pret!!!

Address

Bloemfontein
9301

Telephone

+27812719570

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harteliefie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Harteliefie Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category