10/08/2026
β π° Hallo julle! Moenie vergeet nie... Jy kan n lekker warm koppie koffie met n heerlike sny koek by Yello Coffee naby Preller geniet terwyl jy n item van jou keuse verf... Nadat jy dit geverf het bak ons (Art in the Garden) dit en besorg dit na ongeveer 4 weke terug by Yello Coffee vir jou om op te laai... ππ·β
04/08/2026
Die Here is in alles β€οΈ en Sy liefde altyd met ons. β€οΈ
01/08/2026
Saterdag Pottery Inspirasie π
31/07/2026
Hans Skreeubekkie (ons rescue vinkie) het ons geΓ―nspireer om voΓ«ltjie beeldjies / kersblakers te maak vandag... Hy was die ster van die klas, nou is hy vaak en slaap al te lekker in my mou π€£π¦π
30/07/2026
Ma en Dogter β€οΈ... Before and After! Well done julle tweetjies xx
29/07/2026
Kyk hoe mooi, nog huisies klaar geglasuur β€οΈβ€οΈβ€οΈ ons werkswinkel dames is darem maar oulik!! Trots op julle!! π π π
29/07/2026
Hi julle! Help asb...
Comment asb WEG of BLY...
1) Ons gaan WEG oor langnaweek 8-10 Aug
2) Ons BLY tuis
Dankie β€οΈβ€οΈβ€οΈ
Marzanne
28/07/2026
Pottery Yesterday, Today and Tomorrow πβ€οΈ
28/07/2026
Bloemfontein: Ons is al so oor die Winter! π En jy?
Ons is reg vir blomme, kleur en nuwe lewe!
Kom ontspan en geniet βn rustige oggend van klei, kleur en kreatiwiteit saam met ons.
En berei voor vir die Lente!
Kom maak jou eie blommekrans uit pottery - vir jou stoep, n muur in jou huis of vir jou tafel.
Jy kies jou eie elemente & kleurskema.
β
Saterdag 15 Augustus
β
10:00β14:00
β
Bloemfontein
Kies tussen βn:
β
Hartvormige krans β R550
β
Sirkelvormige krans β R550
Alle materiale, glassuur en bak is ingesluit.
Geen ervaring nodig nie.
Beperkte plekke beskikbaar.
π² WhatsApp: 079 976 1344
Art in the Garden | Welness through Art β€οΈ πΏ