Peritum Agri

Peritum Agri

Share

Provisional registration certificate nr: 20 For the past year we spent time rethinking the way we think about the future of agriculture.

Peritum is provisionally registered with the Department of Higher Education and Training until the date determined by the registrar as a private higher education institution under the Higher Education Act, 1997. INTRODUCING THE PERITUM WAY

What if agriculture’s problem to remain sustainable is not climate change, not the lack of arable land and not the desperate need for fresh water? What if the

10/08/2026

Refer a friend to study at Peritum and receive a referral fee! For more information: [email protected] / 051 451 1120

09/08/2026

Happy Women's Day! Celebrating the women cultivating the future of agriculture, together. 🌱

07/08/2026

Luister hier na wat Mejuffrou Peritum, 2026, te sê het oor haar studies en ondervinding by Peritum. Om meer uit te vin door Peritum se kwalifikasies: [email protected] / 051 451 1120

06/08/2026

THE HIGHER CERTIFICATE IN FARMING: The Higher Certificate in Farming is a vocational qualification that develops a general knowledge and skills of agriculture and farming.

05/08/2026

Wil jy 'n Nasionale Diploma in Diereproduksie verwerf? Kyk en luister hier waaroor die Diploma handel! Vir aansoekvorms en meer inligting: [email protected] / 051 451 1120

05/08/2026

Luister hier na terugvoer van 2 van ons studente! Divan en Pierrie. Indien jy landbou wil studeer by Peritum, moet jy ons onmiddelik kontak! [email protected] / 051 451 1120

05/08/2026

Peritum Agri neem met diepe hartseer kennis van die afsterwe van Jan van Blerk. Die pragtige tuine op Peritum Kampus het die afgelope jare onder Jan se persoonlike advies en aandag gedy en is lewende monument tot sy eer.
Ons gaan jou maandelikse deurstap en advies gee geweldig mis, Jan!!! Dankie vir dit wat jy vir ons gedoen het. Ons eer jou nagedagtenis.
Ons diepe medelye aan die Greenside Personeel en van Blerk familie.

Geagte en gewaardeerde kliënte en vriende van Greenside Kwekery.

Dit is met groot hartseer dat ons afskeid neem van Jan van Blerk, die hart en siel van Greenside Kwekery. Jan is op 3 Augustus 2026 rustig na sy ewige tuiste, omring deur sy geliefde familie.

Vir baie mense was Jan die gesig van Greenside Kwekery– altyd gereed met 'n vriendelike glimlag, goeie raad en 'n opregte belangstelling in elke persoon wat deur ons hekke gestap het.

Jan het nie net plante laat groei nie – hy het mense geïnspireer, verhoudinge gebou en herinneringe geskep. Hy het sy kennis, sy tyd en sy liefde vir die natuur met passie en oorgawe gedeel. Oor die jare het hy duisende mense se tuine mooier gemaak, maar nog belangriker, hy het hul lewens verryk met sy omgee-hart, sy humorsin en sy opregte menswees.

Sy nalatenskap leef voort in elke boom wat hy geplant het, elke tuin wat hy help skep het en in die harte van ieder en elk wat die voorreg gehad het om hom te ken.
Omdat blomme, diere en elke mens wat hy geken het sy lewe en passie was, vra ons met liefde dat daar, indien moontlik, eerder 'n skenking ter nagedagtenis aan Jan van Blerk aan die Dierebeskermingsvereniging of die Kankervereniging gemaak word, eerder as om blomme te stuur.

Ons glo dit is 'n gebaar wat hom na aan die hart sou lê.

Aan elkeen wat saam met ons treur, boodskappe stuur, herinneringe deel en vir ons bid – baie dankie. Julle liefde, gebede en ondersteuning dra ons as familie asook die Greenside-span deur hierdie moeilike tyd.

Rus sag, Jan. Jou nalatenskap sal vir altyd voortleef in die tuine wat jy help skep het en in die harte van almal wat jou geken en lief het.

Besonderhede rakende die roudiens sal later gedeel word.

04/08/2026

THE NATIONAL DIPLOMA IN PLANT PRODUCTION: This Qualification forms the basis for learners to extend their learning into more specialised areas of
plant production and management, and
-provides the basis for the establishment of sustainable farming operations through the inclusion of a wide spectrum of competencies

03/08/2026

THE NATIONAL DIPLOMA IN ANIMAL PRODUCTION 🐄:
This Qualification forms the basis for learners to extend their learning into more specialised areas of
-animal production and management, and
-provides the basis of the establishment of sustainable farming operations through the inclusion of a wide spectrum of competencies

30/07/2026

THE HIGHER CERTIFICATE IN FARMING: The Higher Certificate in Farming is a vocational qualification that develops general knowledge and skills in agriculture and farming.
For more information on the Higher Certificate in Farming: [email protected] / 051 451 1120

Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Stillwater Estate, 67 Olds Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00