Oranje Preprimer

Oranje Preprimer Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oranje Preprimer, Public School, Bloemfontein.

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Klein dogtertjies, groot Suid-Afrikaanse gees! 🌾πŸ”₯
22/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Klein dogtertjies, groot Suid-Afrikaanse gees! 🌾πŸ”₯

Lena Hattingh het deelgeneem aan die Goudveld-HoΓ«rskool se ATKV & NWU Pukke taal- en kunstefees. Hier het sy in die Graa...
22/09/2026

Lena Hattingh het deelgeneem aan die Goudveld-HoΓ«rskool se ATKV & NWU Pukke taal- en kunstefees. Hier het sy in die Graad R β€œEk” kategorie 'n A+ vir haar Hasie verwerf.
In die Graad R β€œverf” kategorie het sy 'n A++ verwerf vir haar kunswerk β€œDiasy”. β€œDiasy” was ook die β€œverf” kategorie se kategorie wenner.
Baie geluk Lena, ons is trots op jou!
πŸŽ¨πŸ–ŒοΈπŸ‘©β€πŸŽ¨

Koffie, tee of koekies? Kom geniet by die Oranje modderkombuis! Hier word heerlik met modder gebak en brou!β˜•οΈπŸͺπŸ«–βœ¨
17/09/2026

Koffie, tee of koekies? Kom geniet by die Oranje modderkombuis! Hier word heerlik met modder gebak en brou!
β˜•οΈπŸͺπŸ«–βœ¨

Die tema die week is water. πŸ’¦Ons ontdek verskillende aspekte van vars- en seewater en verken die diere wat daarin lewe.πŸ‹...
02/09/2026

Die tema die week is water. πŸ’¦Ons ontdek verskillende aspekte van vars- en seewater en verken die diere wat daarin lewe.πŸ‹πŸ¬πŸ³

Hallo Lente! πŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·Ons is reg vir sonskyn, blomme en baie pret! Dit was ’n Lentedag vol kleur, lag en di...
01/09/2026

Hallo Lente!
πŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·
Ons is reg vir sonskyn, blomme en baie pret! Dit was ’n Lentedag vol kleur, lag en die allermalste haarstyle! πŸŽ€

Ons leer oor beroepe! πŸ‘©β€πŸ³ Ons klein sjefs was vandag hard aan die werk! Hulle het heerlik gebak en gebrou en sommer baie...
13/08/2026

Ons leer oor beroepe! πŸ‘©β€πŸ³ Ons klein sjefs was vandag hard aan die werk! Hulle het heerlik gebak en gebrou en sommer baie pret gehad. 🧁πŸ₯£πŸ°

Ons is weer vol energie terug nΓ‘ ’n heerlike wintervakansie! ❄️Ons klein ontdekkers is hard aan die werk en geniet dit o...
29/07/2026

Ons is weer vol energie terug nΓ‘ ’n heerlike wintervakansie! ❄️

Ons klein ontdekkers is hard aan die werk en geniet dit om alles oor vervoer te leer. πŸš—πŸšŒβœˆοΈπŸš‚ Elke dag bring nuwe avonture, interessante feite en baie pret!

Ons speel, ontdek, lag en groei elke dag. Elke speletjie is 'n leergeleentheid! 🧑🧑
24/07/2026

Ons speel, ontdek, lag en groei elke dag. Elke speletjie is 'n leergeleentheid! 🧑🧑

Dankie vir al die inspirasie, geduld en liefde. Gelukkige Verjaarsdag! πŸ’
17/06/2026

Dankie vir al die inspirasie, geduld en liefde. Gelukkige Verjaarsdag! πŸ’

Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15

Telephone

+27514484149

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oranje Preprimer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Oranje Preprimer:

Shortcuts

Share

Category