Prof Juanita Meyer

Prof Juanita Meyer

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Prof Juanita Meyer, Education, UFS, Nelson Mandela Road, Bloemfontein.

I am a pastoral theologian, researcher, educator, DRC minister and HPCSA-registered counsellor exploring trauma, care, reconciliation, dignity, and human flourishing within contemporary relational ecologies.

30/06/2026

We are constantly reminded of our inability to fully comprehend ‘grace’. How many of us live to earn our grace, our place in this world but also in the coming Kingdom of God, despite our frequent statements of our believe in Sola Gratia?

09/06/2026

NG Kerk Vrystaat hou sinodesitting: Ds Jan Lubbe het laat Dinsdag (9 Junie) afgevaardigdes bedank en afskeid geneem van sy rol as moderator van dié streeksinode. Sy opvolger, ds Christo Weideman, is gister verkies.

Lubbe se emosionele afskeidswoorde is staande toegejuig. Hy is steeds moderator van die Algemene Sinode van die NG Kerk.

Onder Lubbe se voorsitterskap het Vrystaters twee buitengewone sinodesittings ingepas weens ingrypende teologiese verskille tussen gemeentes. Kerkbode het Lubbe vroeër gevra oor wat die wins van daardie twee geleenthede was. Só het hy reageer:

"In die aanloop na daardie twee buitengewone sinodes in April 2023 en Oktober 2024, en met die Algemene Sinode ook tussen dié twee, het ons in die Vrystaat in uitgebreide gesprekke met mekaar gesoek na ’n welwillende weg vir almal in al die 149 gemeentes; ons moes baie goed na mekaar leer luister, mekaar leer verdra. En ons het drie keer gekies om mekaar nie te laat los nie; ook nie die ander NG gemeentes en kollegas en vergaderinge buite die Vrystaat nie – ons het gekies vir ’n familieverband, al is die eenheid soms ook moeilik, en dikwels broos. Terselfdertyd, ons het duidelik vir mekaar gesê dat ons glo die Bybel is God se Skrifgeworde Woord, wie Jesus Christus is, waarom ons moet bid verlos ons van die Bose, hoe die Kerk haar roeping in hierdie wêreld moet vervul. Dít staan in die notules van daardie sinodes."

Lees meer: https://kerkbode.christians.co.za/2026/06/05/sinode-in-die-vrystaat-ons-eenheid-is-broos-ja-maar-daar-is-n-diepe-hunkering-na-vrede-en-na-mekaar-lubbe/

Foto: Le Roux Schoeman vir Kerkbode

Photos from Prof Juanita Meyer's post 26/05/2026

I have the privilege of attending the 11th Annual International Symposium on Religion & Theology organised by the Arts, Humanities & Education Division & the Philosophy Unit of the Athens Institute, . Thank you to the organisers for receiving me so graciously and with such hospitality!

Photos from UFS Faculty of Theology's post 22/05/2026

Proud of my colleague Sinovuyo Reitumetse Mogwasi 🙌

19/05/2026

Welcome to my professional page.

I am Prof Juanita Meyer, Associate Professor and Head of Department in Practical and Missional Theology at the University of the Free State.

My work as a pastoral theologian, educator, researcher, ordained minister, and HPCSA-registered counsellor centres on questions of trauma, dignity, care, reconciliation, and human flourishing within complex relational and social ecologies.

I am particularly interested in how vulnerability and care are shaped within homes, churches, institutions, communities, and increasingly digital spaces.

Through this page, I hope to share:

🫟 reflections from research and academic life,
🫟 insights from pastoral theology and care,
🫟 engaged scholarship and public theology,
🫟 conference and research activities,
🫟 teaching and supervision,
🫟 and occasional reflections from the spaces that sustain creativity, meaning, and hope.

Thank you for being here.

12/03/2025

/// WANNEER DIT VOEL OF GOD STIL IS///

Daar is ‘n stilte wat jou geloof toets op maniere wat jy nooit kon d**k nie. Dit is daardie stilte wanneer jy bid, wag, hoop—en niks gebeur nie. As vroue is ons gewoond daaraan om dinge te laat gebeur. Ons beplan, organiseer en probeer probleme oplos. Maar wat doen jy wanneer jy alles gegee het, en die hemel steeds stil bly?

Ek onthou ‘n tyd in my lewe waar ek gevoel het asof God my vergeet het. Ek het gebid vir ‘n deurbraak, ‘n antwoord, net ‘n teken dat Hy my nog sien. Ek het gewag en gewag, en hoe langer ek gewag het, hoe meer het twyfel begin insluip. Het ek iets verkeerd gedoen? Het God my stem nie meer herken nie? Dit was eers later, toe ek teruggekyk het, dat ek besef het hoe diep ek in daardie tyd gegroei het. Die stilte was nie ‘n afwesigheid nie—dit was ‘n uitnodiging om te leer vertrou.

Jesaja 40:31 sê: “Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vlerke soos arende; hulle hardloop en word nie moeg nie; hulle wandel en word nie mat nie.”

Volg die skakel om die volledige artikel op ons webtuiste te lees:
https://shorturl.at/iBf16

Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


UFS, Nelson Mandela Road
Bloemfontein
9300

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00