27/11/2023
inTune het vanaand konsert gehou met musikante van so klein as 4 jaartjies oud al die pad tot n volle 42 jaar. Ons sluit n suksesvolle 1ste bestaansjaar af met dankbare harte!
Dankie aan die, meer as 100, gaste wat ons studente kom ondersteun het!
‘n Spesiale dankie aan Willemien Kruger vir die pragtige décor!
Kontak ons sommer vandag nog vir inskrywings vir 2024!
Jo-retha Rossouw Belinda Raath Stefne Raubenheimer Arina Hendriks Roelita Cloete