Tjoek Tjoekie Kleuterskool Bloemfontein

Tjoek Tjoekie Kleuterskool Bloemfontein Afrikaanse kleuterskool vir ouers wat opsoek is na dagsorg vir hull babas & kleuters van 0-5 jaar oud

21/09/2026

Baie dankie aan Tannie Bianca vir 15 Jaar se goeie werk, van ons almal af hier by
Tjoek Tjoekie Kleuterskool... Jy is Topklas, mag die Here jou nog baie Seën!

02/09/2026

Ons sê baie dankie vir Juffrou Patrys van die
National Museum, Bloemfontein omdat sy vir die kinders
hier by Tjoek Tjoekie Kleuterskool Bloemfontein so mooi kom leer het van insekte. Jy kan ook meer van insekte leer deur die
National Museum, Bloemfontein te besoek.

Deel ook asseblief die video om insekte se lewens te help red!

Geluk met julle eerste Tennisles!Kyk net hoe geniet die kinders hulle eerste tennisles saam met juffrou Karin van Karin'...
15/05/2026

Geluk met julle eerste Tennisles!

Kyk net hoe geniet die kinders hulle eerste tennisles saam met juffrou Karin van Karin's Tennis... Juffrou Karin het n minimum van 4 maatjies nodig om weeklikse beginners tennislesse te kom aanbied by Tjoek Tjoekie Kleuterskool Bloemfontein
Haar kontak besonderhede is in die video....

Vir meer besonderhede besoek ook haar Facbook blad vir
Karin's Tennis

Die kinders se eerst tennisles saam met juffrou Karin van Karins tennis...

02/05/2026

Afrikaanse Kleuterskool in Wilgehof...
Vir Babas en Kleuters 0 - 5 Jaar oud
3 x Etes & 2 x Verversings ingesluit
Maandag tot vrydag 6:30 - 17: 30

03/01/2026

Aandag Ouers... Ons is Oop vir Registrasie 2026...
Whatsapp 083 539 0316 vir meer besonderhede...

29/10/2025

Juffrou Patrys van die National Museum, Bloemfontein het weer by die Tjoek Tjoekie Kleuterskool Bloemfontein kom kuier, en die keer het sy vir die kinders alles mooi geleer van Dinosourusse!
Besoek gerus die National Museum, Bloemfontein as jy ook meer wil leer... van onder andere - Dinosourusse... en nog vele meer!
PS: Dinge is heelwat rustiger hier by die kleuterskool sedert
Juffrou Patrys en haar Dinosourusse ons kom besoek het.... o ja en geen kinders of kleuterskool juffrouens is beseer tydens die verfilming van die video nie..

21/02/2025

Kyk net hoe lekker speel die kinders buite,
hier by Tjoek Tjoekie Kleuterskool...

01/01/2025

Aandag Ouers!
Afrikaanse Kleuterskool
vir Babas en Kleuters
0-5 jaar oud.
Whatsapp of skakel 083 5390 316 vir meer besonderhede asb.

14/10/2024

Aandag Ouers Ons is oop vir Registrasie 2025

14/10/2024

Kyk net hoe lekker leer die Tjoek Tjoekie kinders!

Address

18A Thomas Leith Street Wilgehof
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:30
Tuesday 06:45 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:45 - 17:30
Friday 06:45 - 17:30

Telephone

+27835390316

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tjoek Tjoekie Kleuterskool Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share