The Nanny Movement Bloemfontein

The Nanny Movement Bloemfontein Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from The Nanny Movement Bloemfontein, Childcare service, Bloemfontein Road, Mangaung, Bloemfontein.

The Nanny Movement Bloemfontein
✉️ [email protected]
📞 081 767 7064

We are passionate about designing workshops with relevant information about childcare, brain development and baby and child stimulation

27/09/2026
🍏🍏Clever Kitchen 🍏🍏📆  28 July 2026  📌 R1500 pp📍 A lodge@ BloemBoek nou deur die skakel: https://thenannymovement.co.za/p...
30/06/2026

🍏🍏Clever Kitchen 🍏🍏

📆 28 July 2026
📌 R1500 pp
📍 A lodge@ Bloem

Boek nou deur die skakel:
https://thenannymovement.co.za/product/28-july-21-august-bloemfontein-child-nutrition-essentials/

🍓Skep gesonde eetgewoontes van kleins af
🍏Basiese veiligheidsreëls in die kombuis
🍽️Belangrike riglyne vir die voor bereiding van baba-kos
🍓Wenke om kieskeurige eters te hanteer
🍏Kosse wat vermy moet word voor 1 jaar oud
🍽️Die voedselpiramide vir kleuters
🍓Maak eettyd pret en interessant
🍏Porsiegroottes: wat is genoeg vir ‘nkleuter?
🍽️Idees vir middagetes, happies en kosblik
🍓Voedselveiligheid en higiëne in die kombuis
🍏Leer kinders om meetbekers en -lepels te gebruik
🍽️Hoe om ‘n tafel reg te dek
🍓Beplan gesonde maaltye vir die week
🍏Maklike en voedingsryke resepte vir kleuters
🍽️Gesonde gesinsresepte vir honk en oud

22/06/2026

Maak jou spesiale dag onvergeetlik met een van ons pragtige balloon arches.

✨ Spesiale Aanbod:
Boek jou arch vir Julie of Augustus en ontvang 10% afslag op jou bespreking.

Perfek vir:
🌸 Baby Showers
🎂 Verjaarsdae
💍 Troues
🥂 Kombuistee’s
🎉 Enige spesiale geleentheid

📩 Kontak ons vandag om jou datum te bespreek!

Address

Bloemfontein Road, Mangaung
Bloemfontein
9364

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Nanny Movement Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share