Heatherdale "Hedas" Sekondere Skool

Heatherdale "Hedas" Sekondere Skool

Share

KENNIS BRING SUKSES

Photos from Heatherdale "Hedas" Sekondere Skool's post 15/06/2026

🇿🇦 JEUGDAG 2026 | 50 JAAR VAN HERINNERING EN HOOP 🇿🇦

Tema: Onderwys-Medeskeppers (Education Co-Creators)

Ons glo dat jongmense nie net ontvangers van onderwys is nie, maar aktiewe vennote in die vorming van die toekoms.

📅 Kom vier saam met ons 50 jaar van jeugkrag, leierskap en transformasie terwyl ons die verlede eer en die toekoms saam bou.

Ons Jeug. Ons Toekoms. Suid-Afrika.

🇿🇦

13/06/2026

Heatherdale Gekose Spelers Skitter by Proewe.
Vyf talentvolle seuns van Heatherdale Sekondere Skool het onlangs aan die proewe deelgeneem en hulself onderskei deur 'n plek in die gesogte Vrystaat Kiewiete-span te verseker.
Die spelers is :
Narell Bergman
Fabio Bergman
Jose Fillies
Leigh-Than Fillies
Michael Louw.
Hierdie seuns het deur harde werk en toewyding bewys dat hulle die vermoë het om op 'n hoër vlak mee te ding.
Die skool is trots op hierdie prestasie en erken ook die uitstaande bydrae van hul toegewyde afrigters, Mnr. Kamane en Mnr. Laraisa, wie se leiding en ondersteuning 'n groot rol gespeel het in die sukses van hierdie jong atlete.
Ons wens die seuns alle sterkte toe en vertrou dat hulle die naam van Heatherdale met trots sal dra. 🟡⚫

10/06/2026

Heatherdale Gekose Spelers Skitter by Proewe
Vyf talentvolle seuns van Heatherdale Sekondere Skool het onlangs aan die proewe deelgeneem en hulself onderskei deur 'n plek in die gesogte Vrystaat Kiewiete-span te verseker.
Die spelers is :
Narell Bergman
Fabio Bergman
Jose Fillies
Leigh-Than Fillies
Michael Louw.
Hierdie seuns het deur harde werk en toewyding bewys dat hulle die vermoë het om op 'n hoër vlak mee te ding.
Die skool is trots op hierdie prestasie en erken ook die uitstaande bydrae van hul toegewyde afrigters, Mnr. Kamane en Mnr. Laraisa, wie se leiding en ondersteuning 'n groot rol gespeel het in die sukses van hierdie jong atlete.
Ons wens die seuns alle sterkte toe en vertrou dat hulle die naam van Heatherdale met trots sal dra. 🟡⚫

01/06/2026

Baie geluk aan Dawson Jacobs!

Dawson Jacobs (Mangaung Metropolitan Education District RCL Secretary), het die Provinsiale RCL-verkiesing in Welkom bygewoon.

Heatherdale is trots om aan te kondig dat hy verkies is as die Free State Province RCL Public Relations Officer vir 2026. Hierdie prestasie is 'n bewys van sy leierskap en toewyding aan leerderontwikkeling.

As Provinsiale Public Relations Officer sal Dawson die Free State Province verteenwoordig tydens die Learner Leadership Summit / National RCL Elections vir 2026.

Ons wens hom alle sterkte toe met hierdie belangrike verantwoordelikheid en is trots daarop dat hy die naam van Heatherdale met onderskeiding uitdra.

01/06/2026
Photos from Heatherdale "Hedas" Sekondere Skool's post 28/05/2026

Heatherdale is baie trots op hierdie twee jong dames wat uitstekend presteer het tydens die Junior Station Commander Project: Public Speaking and Debating Competition.

Orefile Matlala (Graad 9) het die 1ste plek behaal en is aangestel as Junior Station Commander.

Farhana Ahamed (Graad 8) het die 3de plek behaal en is aangestel as Junior Detective Commander.

Volgende bestemming: Distrik Junior Station Commander Project.

Hierdie jong dames sal vir die volgende twee jaar in hierdie posisies dien.

Dankie aan Mnr Darryl Andries wie hierdie leerders voorberei het asook vergesel het.

Baie geluk met hierdie besondere prestasie! Heatherdale het n STORIE OM TE VERTEL.

Photos from Heatherdale "Hedas" Sekondere Skool's post 14/05/2026

MISA Career Expo at Heatherdale Secondary school to promote skills development, apprenticeships and learnerships within the retail motor industry. Thank you Mr Jonas for always exposing our young learners to such opportunities.

12/05/2026

HEATHERDALE NUWE WINTERJAS!!!

BESKIKBAAR BY DIE SKOOL R500

MEER INLIGTING OP DIE PLAKKAAT

NB! WINTERJAS MAG NIE BY ENIGE ANDER PLEK OF VERSKAFER BESTEL WORD NIE. SLEGS BY DIE SKOOL.

Photos from Heatherdale "Hedas" Sekondere Skool's post 04/05/2026

Girls Talk! Panel Discussion
Your Voice. Your Power

Thank you Mr Williams for organizing such a beautiful girls empowerment event.

Photos from Heatherdale "Hedas" Sekondere Skool's post 27/04/2026

Department of Sport, Arts and Culture Honorable Minister Gayton Mckenzie thank you for the opening of the multipurpose court and outdoor gym.

Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Heatherdale Road
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00