Grey College Pre-Primary

Grey College Pre-Primary

Share

Education
Early Childhood Development
Grade R
Grade 00

STABILIS - Nihl Stabile Quod Infidum "Nothing is Steadfast which is not True"

School Rule: "Nothing may be done which will damage the good name of our School"

Our Golden Rule: "Treat others as you would like to be treated”

22/05/2026

😴PAJAMA DAY 2026😴

What a cozy and meaningful Pajama Day at Grey College Pre-primary ! 💤☕🧸

The boys arrived in their favorite pajamas, ready for a day filled with fun, kindness and giving back. As part of the Radio Rosestad Blanket Project, the children generously donated blankets to help those in need. We are so proud of their caring hearts and the wonderful support from our families.
To make the day even more special, Omgie, ENGO'S friendly mascot, came to visit! The children were so excited to meet the special guest, share hugs and learn more about helping others in our community.

The children also enjoyed a fun and educational puppet show about the importance of following rules to keep us safe. A big thank you to Papadi Park for the wonderful message and for making it so interesting and enjoyable for the children.

As a special thank you for all the blanket donations, the children enjoyed delicious hot chocolate topped with fluffy marshmallows.

Thank you to everyone who helped make our Pajama Day such a big success! ❤️

😴PAJAMADAG 2026 😴

Wat ’n gesellige en betekenisvolle Pajamadag by Grey Kollege Pre-Primêr ! 💤☕🧸
Die seuns het in hul gunsteling pajamas opgedaag, gereed vir ’n dag vol pret, omgee en deel.

As deel van die Radio Rosestad Kombersprojek het die kinders komberse geskenk om mense in nood te help. Ons is ongelooflik trots op hul omgee-hartjies en die wonderlike ondersteuning van ons families. Om die dag nóg meer spesiaal te maak, het Omgie, ENGO se vriendelike gelukbringer kom kuier!
Die kinders was baie opgewonde om die spesiale gas te ontmoet, drukkies te gee en meer te leer oor hoe ons ander in ons gemeenskap kan help.

Die kinders het ook ’n prettige en leersame poppekasvertoning geniet oor die belangrikheid daarvan om reëls te volg om ons veilig te hou. Baie dankie aan Papadi Park vir die wonderlike boodskap en moeite wat julle gedoen het om dit so interessant en genotvol vir die kinders aan te bied.

As ’n spesiale dankie vir al die kombers skenkings, het die kinders heerlike warm sjokolade met sagte malvalekkers geniet.

Baie dankie aan almal wat gehelp het om van ons Pajamadag so ’n groot sukses te maak! ❤️

Photos from Grey College Pre-Primary's post 18/05/2026

Open DAY 2026 ! 🌟
Families enjoyed a fun-filled morning exploring our classrooms, meeting our amazing teachers, and experiencing the joyful environment our little learners enjoy every day. 💛
The children had so much fun icing cupcakes 🧁, playing on the playgrounds, and making special memories with new friends. There were also delicious coffee and sweet treats available for parents and visitors to enjoy. ☕🍪
Thank you to everyone who joined us — we loved welcoming you to our school community and sharing a glimpse into the magic of Grey College Pre-primary! ✨

Opedag 2026 ! 🌟
Ouers en kinders het ’n heerlike oggend saam met ons kom geniet. Hulle kon die klaskamers besoek, ons vriendelike onderwysers ontmoet en die vrolike omgewing verken en beleef waarin ons klein leerders elke dag groei en leer. 💛
Die kinders het dit baie geniet om kolwyntjies te versier 🧁, op die speelgronde te speel en spesiale herinneringe saam met nuwe maats te maak. Daar was ook heerlike koffie en lekkernye beskikbaar vir ouers en besoekers om te geniet. ☕🍪
Baie dankie aan almal wat saam met ons die dag kom geniet het — dit was lekker om julle by ons skoolgemeenskap te verwelkom en met trots ons wonderlike omgewing by Grey Kollege Preprimêr te vertoon! ✨

Photos from Grey College Pre-Primary's post 11/05/2026

🌸Mother's Day Lucky Draw:🌸

🌟'n Hartlike dankie van Grey College Pre-Primêr. 🌟

💖We would like to extend our sincere appreciation to everyone who so generously shared beautiful gift packages and gift vouchers for our Mother’s Day celebration.

Julle inisiatief het die dag werklik spesiaal en onvergeetlik gemaak.

🤩A special thank you to:
• Die Meyer Family Trust
•Transformed_by_Jeanine(Jeanine Theron)
• Serene Bathworks (Alicia Stols)
• Posh Lab
• Get Together (Piek Group)
• Lemon & Lime Guesthouse
• Letitia Rolo
• Greenside Nursery

🥳The winners are:

🥉3rd Prize: Alibuyi Silwana, Gr R Orange Class.

🥈2nd Prize: Jordan Mahloane, Gr00 Blue Class.

🥇1ste Prys: Barend Du Plessis, Gr R Rooiklas.

Photos from Grey College Pre-Primary's post 04/05/2026
27/03/2026

🌿 *Grandparents Day at Grey College Pre-Primary!* 🌿

What an unforgettable day we had celebrating our wonderful grandparents with a beautiful picnic-themed event at school! 🧸✨

💚The atmosphere was filled with love, joy, and the vibrant color of nature as everything was decorated with plants in shades of green, and with hand-crafted artwork made by our creative little ones. 🌱🎨

🎶The boys kicked off the day with an adorable performance, followed by musical performances from our talented bands from the primary school and the high school. 🎶👏

🎉One of the highlights was the heartwarming activity where our kiddos and their grandparents planted Elephant bush together in small pots— a living memory and perfect gift for grandma. 🪴💚 And for grandpa, the kids made keychains with their fingerprints, each one holding a photo of their beloved grandchild. 💖👴

A huge thank you to all the grandparents who joined us and made this day so special! 🙏 Let’s continue to enjoy life and cherish every moment spent with loved ones! 🥰🌸

🌿 *Oupa en Oumadag by Grey Kollege Pre-Primêr!* 🌿

Wat ’n onvergeetlike dag toe ons ons wonderlike grootouers by die skool met ’n pragtige piekniek-tema gevier het!🧸✨

💚Die atmosfeer was gevul met liefde, vreugde en die vars kleure van die natuur, met groen plante en kunswerke wat deur ons kreatiewe kleingoed gemaak is as versierings. 🌱🎨

🎵 Die seuns het die dag afgeskop met ’n pragtige opvoering, gevolg deur musikale optredes van die talentvolle orkeste van die primêre skool en die hoërskool . 🎶👏

🎉Een van die hoogtepunte van die dag was die spesiale aktiwiteit waar die seuntjies en hul grootouers saam spekboom-plantjies in klein potjies geplant het—’n lewende herinnering en perfekte geskenk vir ouma. 🪴💚 Vir oupa was daar unieke sleutelhouers met die seuns se vingerafdrukke en ’n foto van hul kleinkind. 💖👴

Baie dankie aan al die grootouers wat saam met ons die dag kom vier het en dit so besonders gemaak het! 🙏

Ons is dankbaar om die lewe te geniet en elke kosbare oomblik saam met ons geliefdes te koester! 🥰🌸
Music created Ai.

14/02/2026

💘 Valentynsdag Kuier Pret! 💘
Vandag was ekstra spesiaal toe ons Graad R-seuns die Graad R-dogters van Eunice besoek het vir ’n Valentynsdag partytjie ! 💕
Die dag was gevul met glimlaggies, giggels en vrolike hartjies terwyl die kinders prettige aktiwiteite geniet, lekkernye gedeel en nuwe vriendskappe gesmee het. Dit was ’n oggend gevul met vriendelikheid, lag en blydskap. 💌✨
’n Groot dankie aan ons wonderlike bure vir die reël van so ’n heerlike kuier. Oomblikke soos dié herinner ons hoe mooi dit is om van jongs af bande te bou, te deel en vriendskap te vier. ❤️

💘 Valentynsdag Kuier Pret! 💘
Vandag was ekstra spesiaal toe ons Graad R-seuns die Graad R-dogters van Eunice besoek het vir ’n Valentynsdag partytjie ! 💕
Die dag was gevul met glimlaggies, giggels en vrolike hartjies terwyl die kinders prettige aktiwiteite geniet, lekkernye gedeel en nuwe vriendskappe gesmee het. Dit was ’n oggend gevul met vriendelikheid, lag en blydskap. 💌✨
’n Groot dankie aan ons wonderlike bure vir die reël van so ’n heerlike kuier. Oomblikke soos dié herinner ons hoe mooi dit is om van jongs af bande te bou, te deel en vriendskap te vier. ❤️

14/02/2026

💓 Grade 00 and 000 Valentine’s Day Fun 💓

Our Valentine’s Day party at school was simply Beary Special! 🐻💖
With our adorable theme, “I love you Beary much,” the day was filled with fun and laughter. There were lovely music, sweet treats, and lots of giggles shared with friends.
It was a day full of love, friendship, and warm hugs – a party we will all remember for a long time. 🧸💕

💓Graad 00 en 000 Valentynsdag Pret💓

Ons Valentysdagpartytjie by die skool was sommer Beary Special! 🐻💖

Met ons oulike tema, “I love you Beary much”, was die dag gevul met hope pret. Daar was lekker musiek, soet happies en baie laggies saam met maatjies.

Dit was ’n dag vol liefde, vriendskap en warm drukkies – ’n partytjie wat ons almal nog lank sal onthou. 🧸💕

Photos from Grey College Pre-Primary's post 06/02/2026

🐶🥤🍿🥯
*Grey College Pre-primary Puppy Picnic 2026*

On Thursday evening 5 February we had a wonderful picnic at school. The whole family was invited to join in the fun. Everyone brought along their own picnic baskets, which made it feel extra special and cozy. There were several food and drink stalls with tasty treats for everyone to enjoy. The children had an amazing time playing on the many jumping castles, which kept them busy, active, and smiling all evening long. It was a joyful evening filled with laughter, family time, and happy memories for both children and parents.
🌞🧺🎈

🐶🥤🍿🥯
*Grey Kollege "Puppy" Piekniek 2026*

Ons het Donderdagaand 5 Februarie ’n wonderlike piekniek by die skool gehad. Die hele gesin was genooi om saam te kom kuier. Almal het hul eie piekniekmandjies saamgebring, wat dit ekstra spesiaal en gesellig gemaak het. Daar was verskeie kos- en drinkgoed stalletjies met heerlike lekkernye vir almal om te geniet. Die kinders het dit vreeslik geniet om op die groot verskeidenheid springkastele te speel. Dit het hulle die hele aand aktief en gelukkig gehou. Dit was ’n vreugdevolle aand vol lag, gesinstyd en mooi herinneringe vir die kinders en hul ouers.
🌞🧺🎈

23/01/2026

🥇🏃‍♂️🏃‍♂️🏃‍♂️🏃‍♂️🏃‍♂️🏆
The Grade R boys’ fun race at the Primary school Foundation Phase athletics day was pure joy! With lots of giggles, wobbly sprints, and serious racing faces, the boys took off to loud cheers from the crowd. Some ran flat out, some stopped to wave, but everyone had a great time. Definitely one of the cutest and most entertaining moments of the athletics day! 🏃‍♂️😄

🥇🏃‍♂️🏃‍♂️🏃‍♂️🏃‍♂️🏃‍♂️🏆
Die Graad R-seuns se pretresies By die Preprimêre skool se Grondslagfase atletiek was pure vreugde! Met vreugdevolle laggies, wankelrige naellope en ernstige resiesgesiggies het die seuns weggespring terwyl die skare luidkeels gejuig het. Party het volspoed gehardloop, ander het gestop om te waai, maar almal het dit vreeslik geniet. Beslis een van die oulikste en lekkerste oomblikke van die atletiekdag! 🏃‍♂️😄

Photos from Grey College Pre-Primary's post 22/01/2026

ROBOTIKA.
ROBOTICS.

Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Jock Meiring Street, Park West
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
Tuesday 07:00 - 13:00
Wednesday 07:00 - 13:00
Thursday 07:00 - 13:00
Friday 07:00 - 13:00