Rekeningkunde en EBW: Ekstra Klasse in Bloemfontein

Rekeningkunde en EBW: Ekstra Klasse in Bloemfontein ’n B.Rek-graad, onderwysdiploma en 19 jaar se ondervinding as juffrou.

10/01/2025
Klasse begin 9 Julie.
07/07/2024

Klasse begin 9 Julie.

Baie sterkte vir die tweede kwartaal.
03/04/2024

Baie sterkte vir die tweede kwartaal.

Better late than never.
08/02/2024

Better late than never.

20/01/2024

Wil net baie geluk sê aan elke matriek met julle uitstekende uitslae. Ons klas het 'n top prestasie gehad van 97%. Daar was ook 'n 94%,93% en 92%.
Baie baie geluk aan elkeen. Groot genade.

07/01/2024
Na n lang dag van baie klas kry ek vanaand die boodskap. Die student was tydens covid in my matriek klas by my klasse. V...
14/11/2023

Na n lang dag van baie klas kry ek vanaand die boodskap. Die student was tydens covid in my matriek klas by my klasse. Voel soos gister wat ons vêr van mekaar afgesit het met ons maskers aan. Vandag het hy sy B.Rek graad geslaag en Rek gecum. Sy ma het die boodskap gestuur. Eks diep dankbaar en nederig.

Address

24 Jock Meiring Street, Park West
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rekeningkunde en EBW: Ekstra Klasse in Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Rekeningkunde en EBW: Ekstra Klasse in Bloemfontein:

Shortcuts

Share

Category