Crestrio

Crestrio GrR-3
Remediërende middagstudie
& Tuisskool tutorsentrum
Ons help leerders om hulle leerhindernisse te oorwin

🄺🄻🄰🄽🄺🄴🄿🅁🄴🅃 🤩
11/09/2026

🄺🄻🄰🄽🄺🄴🄿🅁🄴🅃 🤩

🤣Vanoggend het ons geLÊ soos ons lag!🤣Wie sou kon raai dat ń vergrootglas soveel pret in ons dag sou sit! 🔎Ons is gelukk...
03/09/2026

🤣Vanoggend het ons geLÊ soos ons lag!🤣
Wie sou kon raai dat ń vergrootglas soveel pret in ons dag sou sit! 🔎

Ons is gelukkig by Crestrio se tuisskool tutorsentrum! 😍

🌼ᕼEEᖇᒪIKE ᒪEᑎTE🌼
01/09/2026

🌼ᕼEEᖇᒪIKE ᒪEᑎTE🌼

Ons is in die BLOEMNUUS! 🤩
13/08/2026

Ons is in die BLOEMNUUS! 🤩

Petro Rörich is passievol daaroor om jong kinders op 'n kreatiewe manier te help om leer-uitdagings te oorkom.

Ons maatjies kan nie wág vir Lente nie en tel al die dae af! 🌼Nog net 21 slapies! 🥶Bly warm maatjies! Winter is amper ve...
11/08/2026

Ons maatjies kan nie wág vir Lente nie en tel al die dae af! 🌼

Nog net 21 slapies! 🥶

Bly warm maatjies! Winter is amper verby!🙌

ⓈⓣⓞⓡⓘⓔⓣⓨⓓTwee jaar gelede wou hierdie pragtige dogtertjie nie eers vir Juffrou lees nie. Vandag lees sy, uit haar eie, v...
29/07/2026

Ⓢⓣⓞⓡⓘⓔⓣⓨⓓ
Twee jaar gelede wou hierdie pragtige dogtertjie nie eers vir Juffrou lees nie. Vandag lees sy, uit haar eie, vir die jonger maatjies. 📖

Ons oefen ons 🄼🄰🄰🄶🅂🄿🄸🄴🅁🄴, want dit is belangrik vir ons om regop te kan sit en konsentreer in die klas! 🤓
21/07/2026

Ons oefen ons 🄼🄰🄰🄶🅂🄿🄸🄴🅁🄴, want dit is belangrik vir ons om regop te kan sit en konsentreer in die klas! 🤓

17/07/2026
Lees is LEKKER hier by Crestrio! 😍
10/02/2026

Lees is LEKKER hier by Crestrio! 😍

27/01/2026

So beweeg ons elke dag op prettige maniere om ons lyfie te ontwikkel! 🤭🩷

Address

29 Van Soelen Street, Fichardt Park
Bloemfontein
9317

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crestrio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Crestrio:

Shortcuts

Share