President Brand Primêr Bloemfontein

President Brand Primêr Bloemfontein President Brand Primêr is 'n Afrikaans-medium skool geleë in Pellissier, Bloemfontein.

Baie geluk, Juffrou Franschesca, met die verlowing. 💍🤍 Mag hierdie nuwe hoofstuk in jou lewe gevul wees met liefde, gelu...
04/10/2026

Baie geluk, Juffrou Franschesca, met die verlowing. 💍🤍

Mag hierdie nuwe hoofstuk in jou lewe gevul wees met liefde, geluk, mooi herinneringe en ’n leeftyd se saam lag en liefhê.

Sterkte aan Febé, Francois en MC wat môre, 3 Oktober, aan die Nasionale WOW Spelfees in Stellenbosch deelneem. 🔥
02/10/2026

Sterkte aan Febé, Francois en MC wat môre, 3 Oktober, aan die Nasionale WOW Spelfees in Stellenbosch deelneem. 🔥

Baie geluk aan die volgende drie leerders wat uitstekend presteer het en in die WOW Vrystaat-span opgeneem is! 🌟

🥈 Graad 2 – Febe Lamprecht: 2de plek
🏅 Graad 3 – MC Smit: 4de plek
🥇 Graad 4 – Francois Lamprecht: 1ste plek

Hulle verteenwoordig die Vrystaat op 3 Oktober by die SA’s in Stellenbosch. 🇿🇦✨

Ons o/13A-span was 28 - 30 September op toer in Senekal. 🏏Ons is baie trots op die span wat uitstekend presteer het in d...
01/10/2026

Ons o/13A-span was 28 - 30 September op toer in Senekal. 🏏

Ons is baie trots op die span wat uitstekend presteer het in die twee wedstryde wat hulle kon speel. Ongelukkig het die reën die res van die wedstryde in die wiele gery.

Dit was steeds ’n lekker toer en ’n wonderlike ervaring vir almal. Die spelers het goeie herinneringe saam gemaak en waardevolle speeltyd gekry om hulle vir die seisoen voor te berei.

Baie geluk, manne! Ons sien uit na die seisoen wat voorlê!

Nuwe MaandNuwe KwartaalNuwe SeisoenOktober 2026🔥
01/10/2026

Nuwe Maand
Nuwe Kwartaal
Nuwe Seisoen

Oktober 2026🔥

Baie geluk aan Oud-Vlammie, Olga Kotze, met hierdie merkwaardige prestasie.
29/09/2026

Baie geluk aan Oud-Vlammie, Olga Kotze, met hierdie merkwaardige prestasie.

𝗢𝗨𝗗-𝗦𝗞𝗢𝗟𝗜𝗘𝗥 | 𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗧𝗥𝗢𝗧𝗦

Baie geluk aan Olga Kotze, ’n matrikulant van 2023, wat as top-CA-student in die Departement Rekeningkunde aan die Noordwes-Universiteit aangewys is!

Dit maak ons trots om te sien hoe ons oud-skoliere steeds akademies uitblink. Welgedaan, Olga!

25/09/2026

❤️ THANK YOU, PBS! 🇿🇦

What a fantastic Heritage Day! A huge thank you to every runner, rider, Battle Ground athlete, volunteer, supporter and everyone who came out to be part of the day. 🙌🔥

Your energy, support and participation made the PBS MTB & Trail Run a special event!

🏃 RUN • 🚴 RIDE • 💪 BATTLE
❤️ COMMUNITY • FITNESS • FUN

Congratulations to all our athletes on your results — well done! 🏆

MOVE. EXPLORE. ENJOY.

See you at the next one! 👊

24/09/2026

🔥 Vandag het ons die sweet behoorlik laat tap! 🔥

President Brand Primêre Skool het in samewerking met Aktief vandag gesorg vir ’n behoorlike dosis fiksheid en pret! 💪🏼

Van fietsry en Trail Run tot die uitdagende Battle Grounds!

24/09/2026

🔥🔥🔥

23/09/2026

Bly net by die huis… dan mis jy alles!🤷🏻‍♀️👀🤣🔥

22/09/2026

Dag 2✅
Net water…
Bubbles…
En glimlagte waar jy kyk!

Address

Wag 'n Bietjiebos Avenue
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:30
Tuesday 07:30 - 13:30
Wednesday 07:30 - 13:30
Thursday 07:30 - 13:30
Friday 07:30 - 13:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when President Brand Primêr Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to President Brand Primêr Bloemfontein:

Shortcuts

Share

Category