Universitas-Wes Kleuterskool

Universitas-Wes Kleuterskool Universitas-Wes Kleuterskool is 'n private, geregistreerde kleuterskool in Bloemfontein.

Erfenisdag β€” ons geskiedenis, kulture, tale, families en natuurlik die BRAAI! πŸ‡ΏπŸ‡¦Maar as kinders van die Here onthou ons:...
28/09/2026

Erfenisdag β€” ons geskiedenis, kulture, tale, families en natuurlik die BRAAI! πŸ‡ΏπŸ‡¦

Maar as kinders van die Here onthou ons: ons diepste identiteit en grootste erfenis lΓͺ eerstens in GOD.

πŸ¦• πŸ¦–  Dino-Klassie se MARKDAG πŸ¦• πŸ¦–                                        Roarrrrrr....                .......soetigheid v...
17/09/2026

πŸ¦• πŸ¦– Dino-Klassie se MARKDAG πŸ¦• πŸ¦–
Roarrrrrr....
.......soetigheid van kop tot tone....

⭐️ Uniwes OPEDAG 2026                                      &                            OPENING van ons                 ...
16/09/2026

⭐️ Uniwes OPEDAG 2026
&
OPENING van ons
UNIWESTER Dorpie!

Ons gee jou kind die vlerke om te droom, maar verskaf 'n sagte omgee hand om rigting en struktuur te gee. Kinders en hul ouer(s) word verwelkom in 'n dinamiese en ondersteunende kleuterskool waar ons werklik omgee vir die uniekheid en behoeftes van jou kind.

Deel 2

⭐️ Uniwes OPEDAG 2026                                      &                        OPENING van ons                     ...
16/09/2026

⭐️ Uniwes OPEDAG 2026
&
OPENING van ons
UNIWESTER DORPIE!

By Universitas-Wes kleuterskool droom ons daarvan om Ε‰ veilige, vrolike plek met β€˜n liefdevolle ruimte te skep waar kinders saam met hul gesinne gekoester word soos geskenke van God.
Kinders kan hier met selfvertroue op β€˜n speel-speel manier leer, groei en hul volle potensiaal bereik. Ons streef daarna om vir kinders soveel meer as sorg te gee. Ons is trots op ons unieke, omgee en vriendelike kultuur wat gebaseer is op Christelike waardes.
Hierdie maak almal deel van ons Uniwester- familie.

Deel 1

Vlaggie-Dag!!!
14/09/2026

Vlaggie-Dag!!!

Vul jou dag met kleur.....*Ons was kleurvol tot agter ons ore en binne ons neusgaatjies!Uniwester Color run....
14/09/2026

Vul jou dag met kleur.....

*Ons was kleurvol tot agter ons ore en binne ons neusgaatjies!

Uniwester Color run....

β˜†β˜†β˜† Vakansiesorg β˜†β˜†β˜†
07/09/2026

β˜†β˜†β˜† Vakansiesorg β˜†β˜†β˜†

31/08/2026
"GROOVY" met GROENTE dag!!!!πŸ«›  πŸ«‘ πŸ₯¬πŸ₯¦πŸŒ½πŸ₯•πŸ§…πŸ₯”πŸ«œOns het rooi wange...Blink oogies....BreΓ« glimlagte...Gesonde lyfies....WANT ons...
28/08/2026

"GROOVY" met GROENTE dag!!!!
πŸ«› πŸ«‘ πŸ₯¬πŸ₯¦πŸŒ½πŸ₯•πŸ§…πŸ₯”πŸ«œ

Ons het rooi wange...
Blink oogies....
BreΓ« glimlagte...
Gesonde lyfies....
WANT ons is lief vir groente!

Julle vul ons Lewens met KLEUR!!!!My gunsteling KLEUR .....
27/05/2026

Julle vul ons Lewens met KLEUR!!!!
My gunsteling KLEUR .....

Address

28 De Bruyn Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 06:50 - 17:30
Tuesday 06:50 - 17:30
Wednesday 06:50 - 17:30
Thursday 06:50 - 17:30
Friday 06:50 - 17:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Universitas-Wes Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Universitas-Wes Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category