05/10/2026
• SKIET •
Na die afgelope paar kompetisies in die Vrystaat het Micah Swart so goed pesteer dat sy gekies is om die provinsie te verteenwoordig by die opkomende Nasionale skiet in Kraaifontein einde Oktober.
Micah sal deelneem vanaf 30 Oktober tot 1 November.
Baie geluk Micah! Ons is bae trots op jou!