26/09/2026
🎪Oupa en Oumaweek🎪
Die sirkus kom kuier hier,
Kyk daar spring 'n grote tier🐯
Daar loop 'n Olifant🐘 so groot,
die apie🐒 spring tot in my skoot.
Die nar 🤡 laat die kinders lag- ha ha ha
Woeps- waps, ons sê weer Tatta!
🎪🎪🎪
📷Bliss Photography South Africa