Truida Kestell

Truida Kestell Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Truida Kestell, School, Wessels Street, Bethlehem.

Kaaptoer🚎Cape TourDie Truidjies toer HEERLIK!On day 3 they visited the Castle of Good Hope, the Planetarium, the SA muse...
08/10/2026

Kaaptoer🚎Cape Tour
Die Truidjies toer HEERLIK!
On day 3 they visited the Castle of Good Hope, the Planetarium, the SA museum and Bloubergstrand. Hulle kon ook kies tussen ysskaats en “Ten Pin Bowling”.
A tour not to be missed !


Akademie / AcademicsSimé Scheepers (Gr. 3) het vandag aan die Departement van Onderwys se Provinsiale spelkompetisie by ...
07/10/2026

Akademie / Academics
Simé Scheepers (Gr. 3) het vandag aan die Departement van Onderwys se Provinsiale spelkompetisie by die Bon Hotel in Bloemfontein deelgeneem en ‘n 1ste plek behaal.
Baie geluk Simé, die Truidjies is baie trots op jou!


Cape Tour 🚎 KaaptoerThe grade fives explored Table Mountain, Green Point Park and “Snoekies” at Hout Bay today!!Die Trui...
06/10/2026

Cape Tour 🚎 Kaaptoer
The grade fives explored Table Mountain, Green Point Park and “Snoekies” at Hout Bay today!!
Die Truidjies geniet elke oomblik van die wonderlike geleentheid!

Gr. 5 Kaaptoer 🚎Cape TourDie Truidjies geniet die jaarlikse Gr. 5-Kaaptoer! Op dag 1 het hulle Wilgewandel, Die Kangogro...
06/10/2026

Gr. 5 Kaaptoer 🚎Cape Tour
Die Truidjies geniet die jaarlikse Gr. 5-Kaaptoer!
Op dag 1 het hulle Wilgewandel, Die Kangogrotte en Cango Wildlife Ranch besoek!
Everyone is enjoying the big privilege!

.5fun

VOORTREKKERS VOORSLAG PD- UITSLAE Baie geluk aan ons Graad 7 Vories wat hulle Voorslag PD-eksamens met vlieënde vaandels...
05/10/2026

VOORTREKKERS VOORSLAG PD- UITSLAE

Baie geluk aan ons Graad 7 Vories wat hulle Voorslag PD-eksamens met vlieënde vaandels geslaag het! Ons spog met 1 goue toekenning, Esmarè Dietrichsen🥇en 1 silwer toekenning, Amri Potgieter🥈!
Ons is Truidjie-trots. Hou koers!


VoortrekkersDie Voortrekkers het gedurende die afgelope vakansie by Doornkloof gekamp. Hierdie was 'n spesiale kamp omda...
05/10/2026

Voortrekkers
Die Voortrekkers het gedurende die afgelope vakansie by Doornkloof gekamp. Hierdie was 'n spesiale kamp omdat die Voortrekkers hierdie jaar 95 jaar oud geword het. Alhoewel dit baie gereën het, het die kinders steeds die kamp baie geniet.
Ons is trots op ons leerders wat deel is van die Voortrekkers!


Gimnastiek - Gymnastics Ilanke Rademan(Gr.6) het die vakansie aan Gimnastiek SA se Nasionale kampioenskappe deelgeneem. ...
05/10/2026

Gimnastiek - Gymnastics
Ilanke Rademan(Gr.6) het die vakansie aan Gimnastiek SA se Nasionale kampioenskappe deelgeneem. Sy het die Vrystaatspan verteenwoordig.
Well done!!!

Cricket 🏏 KrieketDie Truidjies het deelgeneem aan die o/13-Tjokkies kriekettoernooi vanaf 1–3 Oktober 2026.The tournamen...
05/10/2026

Cricket 🏏 Krieket
Die Truidjies het deelgeneem aan die o/13-Tjokkies kriekettoernooi vanaf 1–3 Oktober 2026.
The tournament was presented on a very high level!
Terugvoering:
* Al 12 seuns het die geleentheid gekry om krieket te speel en in verskillende rolle op die veld uit te blink.
* Goeie ontwikkelingsgeleenthede is aan die spelers gebied en elkeen het waardevolle ervaring opgedoen.
* TKS het 3 uit 5 wedstryde gewen.
* Die seuns het deur die loop van die toernooi goeie krieket gespeel en hulself uitstekend van hul taak gekwyt.
Baie geluk aan AJ Willemse en CJ Brink, wat as Spelers van die Wedstryd aangewys was!
We are very proud of the team and their achievements!

Cricket 🏏 KrieketDie Truidjie o/13B-krieketspan neem aan die Senekal Kriekettoernooi deel vanaf 28-30 September. Hulle s...
05/10/2026

Cricket 🏏 Krieket
Die Truidjie o/13B-krieketspan neem aan die Senekal Kriekettoernooi deel vanaf 28-30 September. Hulle speel Maandag teen Eben Donges se o/13A-span en verloor met 4 paaltjies. Dinsdag speel hul teen Trio o/13B en wen met 29 lopies (D/L metode). 2 wedstryde is ongelukkig afgestel weens reën en ‘n nat kolfblad.
We are very proud of the boys!

05/10/2026

Address

Wessels Street
Bethlehem
9701

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Truida Kestell posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category