Riffie Rakkers Kleuterskool

Riffie Rakkers Kleuterskool 'n Afrikaanse, Christelike kleuterskool vir babas en kleuters vanaf 4 maande tot graad R.

So sluit ons 3โ€“4-jarige maats die kwartaal se Beroepe-tema op โ€™n besonderse manier af! ๐ŸŒŸ๐Ÿ‘ฉโ€โš•๏ธ๐Ÿ‘จโ€๐ŸŒพ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿš’Ons kleuters het ko...
21/08/2026

So sluit ons 3โ€“4-jarige maats die kwartaal se Beroepe-tema op โ€™n besonderse manier af! ๐ŸŒŸ๐Ÿ‘ฉโ€โš•๏ธ๐Ÿ‘จโ€๐ŸŒพ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿš’

Ons kleuters het kom wys wat hulle eendag wil word en watter groot drome in daardie klein hartjies leef. ๐Ÿฅน๐Ÿ’ญ

Mag julle altyd groot droom, hard werk en glo dat enigiets moontlik is! ๐Ÿ’›
Klein mensies met GROOT drome! ๐ŸŒˆโœจ

Veels geluk met ons Wurmpies juffrou se verjaarsdag! Ons waardeer juffrou se liefde vir ons babatjies baie! God se goedh...
17/08/2026

Veels geluk met ons Wurmpies juffrou se verjaarsdag! Ons waardeer juffrou se liefde vir ons babatjies baie! God se goedheid en guns oor u lewe! โค๏ธ๐Ÿ’™

15/08/2026
Ons Vlinderklas het hierdie week gewys hoe goed hulle hul kleure ken! ๐Ÿฆ‹๐ŸŒˆOns tema vir die week was Beroepe, en die maatji...
14/08/2026

Ons Vlinderklas het hierdie week gewys hoe goed hulle hul kleure ken! ๐Ÿฆ‹๐ŸŒˆ

Ons tema vir die week was Beroepe, en die maatjies het met groot opgewondenheid geleer oor die verskillende beroepe wat hulle eendag kan beoefen. ๐Ÿ‘ฉโ€โš•๏ธ๐Ÿ‘จโ€๐ŸŒพ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ๐Ÿš’

Dankie Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys dat ons Rakkertjies kon deel in die warm bederf, op so koue dag! โ„๏ธโ›„๏ธ  ...
12/08/2026

Dankie Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys dat ons Rakkertjies kon deel in die warm bederf, op so koue dag! โ„๏ธโ›„๏ธ

โ„๏ธ๐Ÿฅถ Brrrrโ€ฆ die koue is hier! ๐Ÿฅถโ„๏ธGelukkig weet ons Riffie Rakkertjies presies hoe om hierdie week se koue te trotseer! ๐Ÿงฃ๐Ÿงค...
10/08/2026

โ„๏ธ๐Ÿฅถ Brrrrโ€ฆ die koue is hier! ๐Ÿฅถโ„๏ธ

Gelukkig weet ons Riffie Rakkertjies presies hoe om hierdie week se koue te trotseer! ๐Ÿงฃ๐Ÿงคโ˜ƒ๏ธ

Danksy ons Winter-tema van verlede week weet ons 4 - 5 jarige kleuters: warm aantrek, lekker toewikkel en die koue met โ€™n groot glimlag aanpak! ๐Ÿ˜„โ„๏ธ

By Riffie Rakkers leer ons vir elke seisoenโ€ฆ en ons is reg vir enige weer! ๐ŸŒฆ๏ธโ˜€๏ธโ„๏ธ

10/08/2026

๐ŸŒท Vrouedag 2026 ๐ŸŒท

Vrouedag mag dalk verby wees, maar ons waardering vir die besondere vroue in ons lewens is elke dag daar. โค๏ธ

Volkskool Bethal bring graag hulde aan elke mamma, ouma, juffrou, vriendin en vrou wat met liefde, geloof en krag โ€™n verskil maak.

Mag julle altyd weet hoe kosbaar julle is en hoeveel mooi julle in die wรชreld rondom julle saai. ๐ŸŒธ

Gelukkige Vrouemaand aan al ons besondere vroue! ๐Ÿ’

โค๏ธ Met liefde
Volkskool Bethal & Riffie Rakkers Kleuterskool

๐Ÿ‘ฉโ€โš•๏ธ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฉโ€๐ŸŒพ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿณ Gr. R Tema van die Week: Beroepe ๐Ÿ‘ทโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘ฎโ€โ™€๏ธHierdie week het ons Gr. R-maats op โ€™n opwindende reis gegaan ...
07/08/2026

๐Ÿ‘ฉโ€โš•๏ธ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฉโ€๐ŸŒพ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿณ Gr. R Tema van die Week: Beroepe ๐Ÿ‘ทโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘ฎโ€โ™€๏ธ

Hierdie week het ons Gr. R-maats op โ€™n opwindende reis gegaan om verskillende beroepe te ontdek. Hulle het geleer dat elke beroep โ€™n belangrike rol speel en dat harde werk, diensbaarheid en passie โ€™n verskil maak.

Wie weetโ€ฆ dalk stap die volgende dokter, boer, brandweerman, veearts of onderwyser reeds tussen ons! ๐ŸŒŸ

Ons is trots op elke maatjie wat met soveel entoesiasme deelgeneem het. โค๏ธ

Klein ondersteuners, GROOT gees! ๐Ÿ‰๐Ÿ’š
07/08/2026

Klein ondersteuners, GROOT gees! ๐Ÿ‰๐Ÿ’š

Namens al die maaitjies en personeel van Riffie Rakkers wens ons elkeen van julle baie geluk met julle verkiesing as lei...
03/08/2026

Namens al die maaitjies en personeel van Riffie Rakkers wens ons elkeen van julle baie geluk met julle verkiesing as leiers. ๐ŸŒŸ

Ons klein Riffies kyk op na julle! ๐Ÿœ

๐ŸŽ–๏ธ Leerlingraad-inhuldiging 2026/2027 ๐ŸŽ–๏ธ

Baie geluk aan ons nuutverkose leiers wat vandag amptelik as die 2026/2027 Leerlingraad ingehuldig is.

๐ŸŒŸ Leiers
โ€ข Tharina Bodeschans
โ€ข Stefan Coetzee

๐Ÿ‘‘ Hoofleier
โ€ข Theรกni Volschenk

Mag julle met integriteit, verantwoordelikheid en diensbaarheid leiding neem. Ons wens julle alle sterkte toe en vertrou dat julle โ€™n positiewe verskil in ons skool sal maak.

Baie geluk โ€“ ons is trots op julle! ๐Ÿ’™

Address

1 Festenstein Street
Bethal
2309

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27795274819

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riffie Rakkers Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Riffie Rakkers Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category