Laerskool Marietjie van Niekerk

Laerskool Marietjie van Niekerk Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Marietjie van Niekerk, Elementary School, Marklaan, Bethal.

Visie

By Laerskool Marietjie van Niekerk streef ons na kwaliteit opvoeding en onderrig om elke leerder te ontwikkel om sy of haar volle potensiaal te bereik en as โ€˜n Christen te kan leef.

๐Ÿ’๐Ÿ””
07/09/2026

๐Ÿ’๐Ÿ””

07/09/2026
Baie geluk aan ons O/12 hokkiespan๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘
07/09/2026

Baie geluk aan ons O/12 hokkiespan๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘

05/09/2026
05/09/2026

โ—๏ธMET GROOT TROTS ๐Ÿ‘๐Ÿ‘โ—๏ธWITH GREAT PRIDE๐Ÿ‘๐Ÿ‘
02/09/2026

โ—๏ธMET GROOT TROTS ๐Ÿ‘๐Ÿ‘

โ—๏ธWITH GREAT PRIDE๐Ÿ‘๐Ÿ‘

๐Ÿฉท๐Ÿฉท๐Ÿฉท
02/09/2026

๐Ÿฉท๐Ÿฉท๐Ÿฉท

Soos ontvang:Baie geluk, Zanรฉ! ๐ŸŒŸ๐Ÿ’ƒOns is ongelooflik trots op jou en jou 3de plek by die DTMA Provincials! ๐Ÿฅ‰๐Ÿ† Jy het prag...
02/09/2026

Soos ontvang:

Baie geluk, Zanรฉ! ๐ŸŒŸ๐Ÿ’ƒ
Ons is ongelooflik trots op jou en jou 3de plek by die DTMA Provincials! ๐Ÿฅ‰๐Ÿ† Jy het pragtig gewys wat harde werk en talent kan vermag.
Hou aan skitter en droom groot! โœจ๐Ÿ’–

๐ŸŒฑ LANDSDIENS | LAND SERVICE ๐ŸŒฑOp Vrydag, 28 Augustus, het ons Landsdiens-leerders hul kreatiwiteit en liefde vir die natu...
01/09/2026

๐ŸŒฑ LANDSDIENS | LAND SERVICE ๐ŸŒฑ

Op Vrydag, 28 Augustus, het ons Landsdiens-leerders hul kreatiwiteit en liefde vir die natuur gewys! ๐ŸŒฟโ™ป๏ธ
Hulle het herwinde blikkies gebruik en elkeen โ€™n plantjie geplant. โ€™n Klein aksie met โ€™n groot boodskap: Herwin, plant en groei saam! ๐ŸŒฑ๐Ÿ’š

On Friday, 28 August, our Landsdiens learners showed their creativity and love for nature! ๐ŸŒฟโ™ป๏ธ
They reused cans and planted their own little plants. A small action with a big message: Recycle, plant and grow together! ๐ŸŒฑ๐Ÿ’š

Address

Marklaan
Bethal
2309

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Marietjie van Niekerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Marietjie van Niekerk:

Shortcuts

Share