14/03/2022
Die koste sluit voldag versorging, ontbyt, 'n ligte middagete en die materiaal vir elke dag se aktiwiteit in.
Ons het ook dag-tariewe, as iemand dalk net vir 'n dag iewers nodig het waar hul kind veilig sal wees, en pret sal hê. Kontak ons gerus om meer uit te vind.
072 618 8858 - Nadine De Clercq