Rynfield Kleuterskool

Rynfield Kleuterskool

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Rynfield Kleuterskool, Nursery, c/o Brodigan and Millburn Streets, Benoni.

10/08/2026

๐ŸŒŸ EENDAG AS EK GROOT ISโ€ฆ ๐Ÿ‘ฉโ€โš•๏ธ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘จโ€โœˆ๏ธ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿณ๐Ÿ‘ฎโ€โ™‚๏ธ

Elke maatjie het aangetrek soos die beroep wat hulle eendag graag wil doen. Van dokters en onderwysers tot brandweermanne, sjefs en soveel meer โ€“ ons het โ€™n hele klomp toekomstige dromers en doeners gesien! โค๏ธ

Ons het โ€™n modeparade gehou waar elke maatjie kans gekry het om hul spesiale uitrusting en toekomstige beroep vir die skool te wys. ๐Ÿ‘๐Ÿฅฐ

Dit was so kosbaar om te sien hoe trots hulle op hulself was en hoe groot hul drome reeds is. ๐ŸŒˆ

Droom groot, klein Rynies โ€“ die wรชreld wag vir julle! ๐ŸŒŸ๐Ÿ’ซ

09/08/2026

๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰

30/07/2026

Inskrywings vir 2027 is nou oop!

By Rynfield Kleuterskool glo ons dat elke kind 'n plek verdien waar hulle kan groei, speel en met liefde leer. ๐Ÿ’›

๐Ÿซ Elke dag by Rynfield Kleuterskool is opedag!

๐Ÿ“ž Maak gerus 'n afspraak om ons spogskool te kom besigtig.
Ons verwelkom u graag om ons fasiliteite te sien, ons span te ontmoet en te ervaar waarom Rynfield Kleuterskool die perfekte plek vir u kind is.

๐Ÿ•– Besigtigingstye: Maandag tot Vrydag 07:00 โ€“ 14:00

โœจ Ons sien daarna uit om u en u kleinding by Rynfield Kleuterskool te verwelkom!

18/05/2026

Julle is meer as welkom om enige skooldag tussen 7:00 en 14:00 na ons spogskool te kom loer!

Want your school to be the top-listed School/college in Benoni?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


C/o Brodigan And Millburn Streets
Benoni
1501

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
13:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 13:00
13:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 13:00
13:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 13:00
13:00 - 17:30
Friday 07:00 - 13:00
13:00 - 17:30