Ouma Uil Dagsorg

Ouma Uil Dagsorg Ouma Uil Dagsorg bied ñ liefdevolle , stimulerende en veilige omgewing vir die ontwikkeling van kleuters vanaf baba tot gr R. Tyd van 6h00 tot 17h30

Ouma Uil Dagsorg bied 'n liefdevolle,stimulerende en veilige omgewing vir die ontwikkeling van kleuters vanaf 2 jaar tot Graad R. Ontbyt en Middagete word voorsien asook 'n stimulerende program vir die kleuters.

16/07/2020
10/07/2020
Ons hou Pajama Partytjie
10/07/2020

Ons hou Pajama Partytjie

19/06/2020

Met die covid 19 was Ouma Uil Dagsorg gesluit en heropen vir hierdie jaar weer Maandag 6 Julie. Alle voorsorg maatreëls is getref en streng reëls t.o.v sanitasie ,neem van koors sowel as spasie tussen kinders sal gevolg word.
Nuwe inskrywings welkom - openinge vir 7 kinders tussen 3 en 5 jaar oud.
Kontak Marianna van Niekerk 078 232 8926

Baie sterkte al die Gr 12 en Gr 7 leerlinge wat vandag terug skool toe gaan 🙏❤
08/06/2020

Baie sterkte al die Gr 12 en Gr 7 leerlinge wat vandag terug skool toe gaan 🙏❤

Dis met groot hartseer dat Ouma Uil gesluit sal wees tot 14 April 2020. God's Seeninge oor almal in hierdie moeilike tyd...
19/03/2020

Dis met groot hartseer dat Ouma Uil gesluit sal wees tot 14 April 2020. God's Seeninge oor almal in hierdie moeilike tyd met die corona virus. Hou moed en bly positief 🙏🙏🙏💞

🦉 *Ouma Uil Dagsorg* 🦉131 B Kiaat weg Marister/BredellGr RRRGr RRGr RKurrikulum Onderig 📚 en stimulerende program 👩‍🎓👨‍🎓...
07/01/2020

🦉 *Ouma Uil Dagsorg* 🦉
131 B Kiaat weg Marister/Bredell

Gr RRR
Gr RR
Gr R
Kurrikulum Onderig 📚 en stimulerende program 👩‍🎓👨‍🎓, Speel, leer en nog vele meer 🧸
Gesonde ontbyt en middag snacks 🍎 ingesluit
⌚Tye Maandag tot Vrydag: 06h10 - 17h50
🛎Gesluit publieke vakansiedae.
🎉Oop in skool vakansies.
🎊 *Inskrywings vir 2020 nou oop vir Gr RRR en Gr RR*🎊
(Gr R vol)
As U gemoedsrus soek dat U kosbare klein mensie in goeie, liefdevolle hande is kontak gerus vir Marianna op what's app by 078 232 8926 .

13/11/2019

Sjo ek MOET gestuig van ons SPESIALE Godsdiens les vanoggend!!!!!!!!!
1 Korinthiers 12:27
Maar julle is die liggaam van Christus en lede afsonderlik.
Nou moet dit verstaanbaar aan die kinders verduidelik word. En terwyl ek praat kom in swaeltjie in die klas in gevlieg en draai 2 keer bo ons koppe en vlieg weer uit.
Elke keer wat Lilliana (5) n veertjie in die klas optel se sy: tannie ons het n boodskap van Jesus af.......... VANDAG was nie NET n veertjie nie maar die HELE voeltjie in die klas!!!!!!! Dadelik bars Lilliana in trane uit en skree: Jesus was nou net by ons 😢😢😢 en al die kinders skree dankie Liewe Jesus 😭😭😭😭😭😭

Ouma Uil DagsorgNog plekkies oop vir Gr RRR (3-4 jaar) en Gr R (6 jaar) vir 2019. Klein groepies vir individuele aandag....
31/12/2018

Ouma Uil Dagsorg
Nog plekkies oop vir Gr RRR (3-4 jaar) en Gr R (6 jaar) vir 2019. Klein groepies vir individuele aandag. As U na ñ liefdevolle skool wat omgee vir elke kind soek is Ouma Uil Dagsorg die plek vir julle.
131 Kiaat Weg Marister/Bredell.
Kontak gerus vir Marianna op 078 232 8926

Address

Kiaat Laan 131 B Marister
Benoni
1619

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:40
Tuesday 06:00 - 17:40
Wednesday 06:00 - 17:40
Thursday 06:00 - 17:40
Friday 06:00 - 17:40

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma Uil Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category