Laerskool Brentwoodpark

Laerskool Brentwoodpark πŸ’₯ Brenties
πŸ’₯ Nuwe Facebook-blad

24/09/2026
Baie geluk Quanika.Ons Brenties is ongelooflik trots op jou! πŸ’šπŸ§‘
20/09/2026

Baie geluk Quanika.
Ons Brenties is ongelooflik trots op jou! πŸ’šπŸ§‘

GLIMLAGFEES SKOLEPROMOSIEOns is baie opgewonde om saam met Glimlag Fees 2026 β€˜n fantastiese familiedag te ondersteun, ma...
17/09/2026

GLIMLAGFEES SKOLEPROMOSIE

Ons is baie opgewonde om saam met Glimlag Fees 2026 β€˜n fantastiese familiedag te ondersteun, maar terselfdertyd ook fondse vir die skool in te samel.

HOE WERK DIT?
Die skool het β€˜n unieke kaartjieskakel wat met leerders, ouers, familie en vriende gedeel kan word.
πŸ‘‰ https://tickets.tixsa.co.za/event/glimlag-fees-Skolepromosie] πŸ‘ˆ

BELANGRIK: Kaartjies moet deur hierdie spesifieke skakel bespreek word om deel van die skool se verkope te vorm. Vir elke kaartjie wat deur die skool se spesiale skakel gekoop word, ontvang die skool 10% van die kaartjiewaarde terug.

πŸ† R2 000 KONTANT OP DIE SPEL!
Enige leerder wat 100 of meer kaartjies onder sy/haar naam verkoop, ontvang R2 000 as beloning.

Wanneer ’n kaartjie gekoop word, moet die leerder se naam en van aangedui word sodat hulle die verkope korrek kan naspoor (op bg. skakel)

Die wenners sal binne 7 dae na die afloop van die Glimlag Fees aangekondig word.

GLIMLAG FEES 2026
πŸ“… Saterdag, 3 Oktober 2026
πŸ“ Benoni Northerns Sportsklub

Address

H/V High Road En Vryburgstraat, , Brentwoodpark
Benoni
1501

Opening Hours

Monday 07:10 - 15:00
Tuesday 07:10 - 15:00
Wednesday 07:10 - 15:00
Thursday 07:10 - 15:00
Friday 07:10 - 13:00

Telephone

+27106000304

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Brentwoodpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category