Klein Treintjie Kleuterland

Klein Treintjie Kleuterland Die klein Kleuterskool met die GROOT hart, waar elke kleinding iemand is.

28/09/2026
🇿🇦 Gelukkige Erfenisdag! 🇿🇦Vandag vier ons 💜ons verskille;💙ons kulture;🩷en die mooi erfenis wat ons saam deel.Mag ons al...
23/09/2026

🇿🇦 Gelukkige Erfenisdag! 🇿🇦

Vandag vier ons
💜ons verskille;
💙ons kulture;
🩷en die mooi erfenis wat ons saam deel.

Mag ons altyd trots wees op wie ons is en waar ons vandaan kom.

Van almal by Klein Treintjie Kleuterland 🚂

Vandag het ons geleer hoe om plantjies te plant en te versorg.❤️🪴
18/09/2026

Vandag het ons geleer hoe om plantjies te plant en te versorg.
❤️🪴

Ons gebruik leë eierhouers om ✔️balans, ✔️grootmotoriese vaardighede, ✔️sensoriese bewustheid en ✔️oog-voet-koördinasie ...
16/09/2026

Ons gebruik leë eierhouers om

✔️balans,

✔️grootmotoriese vaardighede,

✔️sensoriese bewustheid en

✔️oog-voet-koördinasie by ons peuters te ontwikkel.

MAATJIE VAN DIE WEEK By Klein Treintjie glo ons dat elke kind uniek en kosbaar is. Elke week kies ons ’n "Maatjie van di...
14/09/2026

MAATJIE VAN DIE WEEK

By Klein Treintjie glo ons dat elke kind uniek en kosbaar is.

Elke week kies ons ’n "Maatjie van die Week" nie omdat hulle beter as iemand anders is nie, maar om vir daardie klein hartjie te wys:

Ons sien jou.
Ons hoor jou.
Jy maak saak.
Jy is belangrik.
Jy is spesiaal — net soos jy is.

Dit is ons manier om vir elke kleinding te herinner dat hulle ’n belangrike deel van ons Klein Treintjie-familie is. 🚂

Want soms is al wat ’n kind nodig het, om te weet:

Ek behoort.
Ek is geliefd.
Ek maak saak.

FRIEND OF THE WEEK

At Klein Treintjie, we believe that every child is unique, precious and wonderfully made.

Each week, we choose a "Friend of the Week" not because they are better than anyone else, but to remind that little heart:

We see you.
We hear you.
You matter.
You are important.
You are special — just the way you are.

It is our little way of reminding every child that they are a valued and important part of our Klein Treintjie family. 🚂

Because sometimes, all a child needs to hear is:

I belong.
I am loved.
I matter.

Vandag het ons pragtige kleingoed hul blikkies geverf waarin hul plantjies gaan plant.🌿
14/09/2026

Vandag het ons pragtige kleingoed hul blikkies geverf waarin hul plantjies gaan plant.🌿

Dis naweek!💙🩷
11/09/2026

Dis naweek!💙🩷

Op soek na ’n tweede tuiste waar jou kleinding veilig, geliefd en gelukkig kan floreer?Kom loer gerus by Klein Treintjie...
11/09/2026

Op soek na ’n tweede tuiste waar jou kleinding veilig, geliefd en gelukkig kan floreer?

Kom loer gerus by Klein Treintjie Kleuterland in en ervaar waar klein voetjies groot drome begin droom!

Hier speel ons, leer ons, groei ons en maak ons elke dag nuwe herinneringe.

Kom klim aan boord.. ons wag vir jou!
🩷🚂💙

Looking for a second home where your little one can feel safe, loved and truly flourish?

Come and visit Klein Treintjie Kleuterland and experience a place where little feet begin to dream big dreams!

Here we play, learn, grow and make beautiful memories together.

Come aboard...we’re waiting for you!
🩷🚂💙

Address

11 Kosmos Street, Northmead
Benoni

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:45
Tuesday 06:30 - 17:45
Wednesday 06:30 - 17:45
Thursday 06:30 - 17:45
Friday 06:30 - 17:45

Telephone

+27118492428

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Treintjie Kleuterland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Klein Treintjie Kleuterland:

Shortcuts

Share

Category