Smarties Kleuterskool

Smarties Kleuterskool Smarties Kleuterskool
Tel: 0836417968
E-mail: [email protected]

Kinders wat by ons was moet altyd met heimwee en blye hart terug d**k aan hulle
begin jare by Smarties Kleuterskool en hoeveel goeie tye hulle hier geniet het, en
nuwe maats gemaak het… elke keer as hulle Smarties sien! Saam…elkeen met sy eie karakter (smarties kleure) wat elk se uniekheid bevestig
want in die Smartie boksie is ons saam ‘n wenspan….net as jou hart op die regte
plek is…met ‘n opregte passie vir ons kleuters! Leer spelendergewys saam en bou
aan jou karakter vir jou lewenspad in die goed en die sleg wat jou ook sterker en
slimmer maak saam ons! By Smarties kleuterskool wil ons graag ‘n opregte liefde vir leer aanleer wat elkeen
sal deurdra in sy pad vorentoe om eventueel sy plek te kan volstaan in die
samelewing as voorbeelde vir ander.

Gelukkige Erfenisdag 2026 - Geniet die langnaweek 🔥
24/09/2026

Gelukkige Erfenisdag 2026 - Geniet die langnaweek 🔥

21/09/2026

Lekker dans ons saam met Dr. Tooth Little 🦷

Dr. Tooth Little het weer kom kuier by Smarties 🦷 🦷 🦷 So leer ons kleine Smarties om nie bang te wees nie 🤗
21/09/2026

Dr. Tooth Little het weer kom kuier by Smarties 🦷 🦷 🦷 So leer ons kleine Smarties om nie bang te wees nie 🤗

Pragtige Lentedag 2026 vieringe by Smarties 🌸 Die res vd Lentedag foto's was gedeel op die onderskei klas groepe 🤗
21/09/2026

Pragtige Lentedag 2026 vieringe by Smarties 🌸 Die res vd Lentedag foto's was gedeel op die onderskei klas groepe 🤗

14/09/2026
Go Bokke!
29/08/2026

Go Bokke!

Address

Plot 77-2, High Road, Norton Home Estates
Benoni
1501

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:30
Tuesday 06:45 - 17:30
Wednesday 06:45 - 17:30
Thursday 06:45 - 17:30
Friday 06:45 - 17:30

Telephone

+27836417968

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Smarties Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Smarties Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category