Hoërskool Brandwag Benoni

Hoërskool Brandwag Benoni 🟢 Die mees gesogte skool.
🟡 Beste Akademiese skool in Ekurhuleni en Ekurhuleni-Noord.
🟢 Christelike Afrikaanse Hoërskool.
🟡 Skool waar almal geleenthede kry.

💃UITVOERENDE KUNSTE💃Baie geluk aan Miané Nel, met haar puik prestasie tydens die SA's.Jy maak ons TROTS!
07/10/2026

💃UITVOERENDE KUNSTE💃
Baie geluk aan Miané Nel, met haar puik prestasie tydens die SA's.

Jy maak ons TROTS!

🏐RINGBAL🏐Baie geluk aan die volgende leerders, wat verkies is tot die onderskeie SA- spanneJulle maak ons TROTS!!
07/10/2026

🏐RINGBAL🏐
Baie geluk aan die volgende leerders, wat verkies is tot die onderskeie SA- spanne

Julle maak ons TROTS!!

🏑WOEMAHOKKIE🏑Baie geluk aan Daniella Beets, vat verkies is tot die O/17- BokkiespanJy maak ons TROTS!
07/10/2026

🏑WOEMAHOKKIE🏑
Baie geluk aan Daniella Beets, vat verkies is tot die O/17- Bokkiespan

Jy maak ons TROTS!

🎤🎸TALENT AFRICA🎸🎤Baie geluk aan Charl en Luan Human, met julle puik prestasies tydens die Talent Africa SA'sOns is TROTS...
07/10/2026

🎤🎸TALENT AFRICA🎸🎤
Baie geluk aan Charl en Luan Human, met julle puik prestasies tydens die Talent Africa SA's

Ons is TROTS op julle!!

🏉RUGBY 7'S🏉VALKEBaie geluk aan die volgende leerders, wat gekies is  tot die Valke- spanne. Ons weet julle gaan ons trot...
30/09/2026

🏉RUGBY 7'S🏉
VALKE

Baie geluk aan die volgende leerders, wat gekies is tot die Valke- spanne. Ons weet julle gaan ons trots maak.

Baie geluk ook aan Mnr Bertie Myburgh, wat ook as afrigter aangwys is.

🏉RUGBY 7'S🏉BOWL WENNERS🏆Baie geluk aan ons O/17-span wat die Bowl beker gewen het by die Noordvaal.Ons is baie trots op ...
24/09/2026

🏉RUGBY 7'S🏉
BOWL WENNERS🏆
Baie geluk aan ons O/17-span wat die Bowl beker gewen het by die Noordvaal.

Ons is baie trots op julle!!

💃Matriekafskeid 2026🕺✨ Marieks van 2026 ✨Julle het absoluut pragtig gelyk! 🤍✨ ’n Aand om te onthou en ’n groep om op tro...
24/09/2026

💃Matriekafskeid 2026🕺

✨ Marieks van 2026 ✨
Julle het absoluut pragtig gelyk! 🤍✨ ’n Aand om te onthou en ’n groep om op trots te wees!
Julle maak ons TROTS!

Address

Typhoonstr
Benoni
1501

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27118498911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Brandwag Benoni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Brandwag Benoni:

Shortcuts

Share

Category