TjommE met SommE Benoni

TjommE met SommE Benoni Ons leer kinders om Wiskunde te ontdek, geniet en te verstaan. Dit is hier waar jou kind kom leer om TjommE te maak met sy SommE!

TjommE met SommE belowe ‘n tuiskoms vir elke kind, ongeag sy potensiaal of gebrek daaraan.

Franchise GeleentheidDie Benoni-tak van TjommE met SommE is te koop: 'n gevestigde besigheid met 60+ leerders, van 3 jaa...
15/06/2026

Franchise Geleentheid

Die Benoni-tak van TjommE met SommE is te koop: 'n gevestigde besigheid met 60+ leerders, van 3 jaar tot Graad 7, wat reeds sedert 2022 floreer.

Dis meer as net die vooruitsig van ‘n suksesvolle besigheid! Jy kry alles wat jy nodig het om te slaag:
•⁠ ⁠'n Besigheidsnaam wat reeds bewys is
•⁠ ⁠Werkkaarte, hulpmiddele en duidelike riglyne om op die TjommE-manier klas te gee
•⁠ ⁠Die volle ondersteuning van 'n ervare span met 'n kultuur van omgee en saamwerk
•⁠ ⁠Al die opleiding wat jy nodig het
•⁠ ⁠Die vryheid om self te kies wanneer en waar jy jou klasse wil aanbied

Ons program is eg Suid-Afrikaans: uniek vir elke kind se behoeftes. Ons hou by ons skole se sillabus en is gerat om CAPS te hanteer.

Is dit jou roeping om kinders se wiskunde-harte te wen? Kontak ons vir meer inligting:
Susan: 082 399 3115 (Whatsapp)
[email protected]

10/05/2026
10/04/2024
11/03/2024

Alle oefeninge is nie dieselfde nie. Die nuutste neiging is na funksionele oefening. 🏋️‍♂️

Maar hoekom hou ons aan om dieselfde rympies in te oefen sonder om die toepassing daarvan te verstaan? Ons moet soek vir alledaagse voorbeelde van wiskunde en wetenskap in ons daaglikse lewe en dit met ons kinders deel.

So help ons hulle om meer funksionele oefening te kry, wat sal help met probleemoplossing. 💡🧠

TjommE met SommE belowe ‘n tuiskoms vir elke kind, ongeag sy potensiaal of gebrek daaraan. Ons ontmoet jou kind op die v...
31/08/2023

TjommE met SommE belowe ‘n tuiskoms vir elke kind, ongeag sy potensiaal of gebrek daaraan. Ons ontmoet jou kind op die vlak waar hy/sy is!

Kom leer hoe om TjommE te maak met SommE. ➕➖
👉🏼 Skryf vandag in! Kontak Susan by 082 399 3115 (SLEGS Whatsapp).

Hoe is dit moontlik? 🍎Los jou antwoord in die kommentaar! 👇🏼
30/08/2023

Hoe is dit moontlik? 🍎
Los jou antwoord in die kommentaar! 👇🏼

Address

Benoni

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27823993115

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TjommE met SommE Benoni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to TjommE met SommE Benoni:

Share

Category