Laerskool Rynfield_Amptelik

Laerskool Rynfield_Amptelik Ons lei elke leerder deur sy daaglikse groei tot β€˜n gemotiveerde, meelewende volwassene.

03/10/2026
πŸ†πŸŒŸ INTERSKOLE LANSDFINAAL πŸŒŸπŸ†Ons Rynies het ons skool met soveel trots verteenwoordig by die Interskole Landsfinaal! πŸ–€πŸ’™On...
25/09/2026

πŸ†πŸŒŸ INTERSKOLE LANSDFINAAL πŸŒŸπŸ†

Ons Rynies het ons skool met soveel trots verteenwoordig by die Interskole Landsfinaal! πŸ–€πŸ’™

Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat deelgeneem het en hul beste gelewer het. Julle harde werk, selfvertroue en deursettingsvermoΓ« maak ons trots! πŸ‘πŸ»

🎀 SPANREDENAARS

πŸ₯ˆ Graad 2 – 2de plek
β€’ AJ
β€’ Eduhan
β€’ Jan-Hendrik
β€’ Ruan

πŸ₯ˆπŸ₯‡ Graad 3:
– 2de plek
β€’ Enzo
β€’ Muller
β€’ Kyle
β€’ Sebastiaan
- 1ste plek
β€’ Declyn
β€’ Hendrik
β€’ Lorenzo
β€’ Ulrich

πŸ₯‰ Graad 4 – 3de plek
β€’ Kelby
β€’ Kruger
β€’ Ulrich
β€’ Wihann

πŸ₯ˆ Graad 5 – 2de plek
β€’ Benjamin
β€’ Conrad
β€’ Milea
β€’ Nina

πŸ₯ˆ Graad 7 – 2de plek
β€’ Callum
β€’ Carmi
β€’ Leanay
β€’ Tanya

πŸŽ™οΈ PUBLIC SPEAKING

πŸ₯‡ Graad 3 – 1ste plek
Declyn van Wyk 🌟

πŸ‘₯ TEAMS

πŸ₯‰ Graad 2 – 3de plek
β€’ Zaria
β€’ Milea
β€’ Luca
β€’ Hardus

πŸ₯ˆ Graad 3 – 2de plek
β€’ Enzo
β€’ Kayden
β€’ Kyle
β€’ Muller

🌟 Baie geluk aan elkeen van ons Rynies! Julle het gewys dat harde werk, voorbereiding en selfvertroue tot groot hoogtes kan lei.

Ons is TROTS op julle! πŸ–€πŸ’™
Een skool. Een span. Een Rynie-familie! πŸ†βœ¨

πŸ‘πŸ’™ RYNIES SE HOKKIEDOGTERS SKITTER BY BEST OF THE BEST! πŸ’™πŸ‘Ons 0/11- en 0/13-hokkiedogters het gister hul staal gewys tyd...
19/09/2026

πŸ‘πŸ’™ RYNIES SE HOKKIEDOGTERS SKITTER BY BEST OF THE BEST! πŸ’™πŸ‘

Ons 0/11- en 0/13-hokkiedogters het gister hul staal gewys tydens die Best of the Best-uitspele, waar hulle in die semi-finaal Γ©n finaal meegeding het. πŸ”₯πŸ‘

πŸ₯ˆ 0/11: ’n Uitstekende 2de plek!
πŸ† 0/13 Eerste Span: Kampioene! πŸ†

Ons is ongelooflik trots op elke speler, afrigter en ondersteuner wat deel was van hierdie besonderse prestasie. Julle harde werk, deursettingsvermoΓ« en spanwerk het gewys wat dit beteken om ’n Rynie te wees! πŸ’™πŸ–€

πŸŽ‰ Baie geluk, dogters! Ons 0/13-eerstespan gaan nou deur om Laerskool Rynfield by Noordvaal te verteenwoordig! πŸ‘πŸ”₯

Ons staan agter julle en wens julle alle sterkte toe vir die volgende uitdaging. Gaan wys hulle wat Rynies kan doen! πŸ’ͺπŸ’™

Baie sterkte aan al die Rynie Hokkiespanne!
14/09/2026

Baie sterkte aan al die Rynie Hokkiespanne!

Address

C/o Brodigan And Mathers Street
Benoni
1514

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Rynfield_Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share